Onder aanvoorwerk en met die steun van Maties se Vriende van Afrikaans en die US se konservatorium en onder leiding van mnr. Johann Lochner van Matieland het hierdie projek ontwikkel en is dit uiteindelik voltooi. Die aanvanklike doelwit was om klavierbegeleiding vir die volledige FAK-sangbundel op te neem, waarna die net wyer gespan sou word. Hannelore Olivier, ’n musiekstudent van Maties het die musiek van die 400 liedere ingespeel. Die FAK-liedere is elektronies op ’n webwerf geplaas en word internasionaal benut!
Gaan luister gerus hoe klink ou bekende – en soms vergete – FAK-liedjies, dit maak nie saak waar jy is nie!
Hoewel daar toenemende kommersiële belangstelling in Afrikaanse volksmusiek is, val die klem op ’n handjie vol van die bekendste liedere. Dit dra by tot ’n groter kultuurbewustheid, maar werklike omvang ontbreek. Die Internet kan egter ingespan word om ons volksmusiekskat in sy volle glorie aan ’n nuwe generasie te onthul.
Wenke:
- Kliek op die teks-prentjie voor die liedname om die woorde te sien.
- Kliek op die musieknote voor die liedname om die musiek te hoor.
- Met ’n regskliek kan die teks- en MIDI-lêers gestoor of in nuwe vensters oopgemaak word.
Die Stem van Suid-Afrika
001
Die Stem van Suid-Afrika
002
Die Stem van Suid-Afrika
Volk en Vaderland
003
Vlaglied
004
Komaan!
005
Kom, Afrikaners
006
Kom sing met my ‘n burgerlied
007
Vryheidslied
008
Werdalied
009
Afrikaans vir my
010
Maar één Suid-Afrika
011
Handhaaf en bou
012
De Vlaamse Leeuw
013
De Wet!
014
Die Lady Roberts
015
My goeie kameraad
016
Groen is die land van Natal
017
Waar die kop van Tafelberg
018
Mooifontein
019
Land van ons Vaders
020
Ek ken ‘n land
021
Afrikanerlied
022
Die Suiderland
023
Aan my vaderland
024
My Suid-Afrika
025
‘n Afrikaanse volkslied
026
Transvaalse volkslied
027
Die Vierkleur van Transvaal (1881)
028
Vaarwel aan die Vierkleur
029
Vrystaatse volkslied
030
Ons Vlag
031
Oranje-blanje-blou
032
Dierbaar Suid-Afrika
033
Hul boodskap: 1838-1938
034
Gedenk
035
Slaap rustig, dapper helde!
036
Uit die chaos van die eeue
037
Afrikaners, landgenote
038
Afrikaners, Landgenote
039
Die lied van jong Suid-Afrika
040
Suid-Afrika
041
Waar Tafelberg begin
042
Land, volk en taal
043
My land, Suid-Afrika
044
Grenslied
045
Suid-Afrika, ons erfdeel
046
Wilhelmus van Nassouwe
047
Wien Neërlandsch bloed
Natuurskoon
048
Aanstap, aanstap
049
Bosveld-lente
050
O laat my tog uit
051
Oestydlied
052
Al die veld is vrolik
053
Die steenbokkie
054
Kokkewiet
055
Intog van die lente
056
Kyk, dis September weer
057
Ek sing van die wind
058
Hoe fris die goue môre
059
Ontwaak!
060
Die son verrys
061
Met dapper en stapper
062
Kom saam
063
Na buite
064
Heerlik is die buitelewe
065
‘n Swerwer in die veld
066
Dis heerlike lente
067
Dis lente in die Boland
068
Oktobermaand
069
Wandellied
070
Na buite
071
Kom lente, liewe lente
072
Daar’s ontwaking en lewe
073
Die somertyd roep my
074
Somerstemming
075
Tortelduifie
076
Ou Karooland
077
Sneeu
Liefde‚ nooiens en kêrels
078
My nooi’ntjielief in die moerbeiboom
079
My nooientjie het ‘n rosemond
080
Nooi van die velde
081
Daar’s nooientjies in die Boland
082
Die Afrikaanse pop
083
Taraboemdery
084
My boerenooi
085
Kom Saartjie, laat ons gaan
086
Jy is tog so lief en beminlik
087
O, die liewe Martatjie
088
Salut d’amour
089
Fyn soos ‘n vlinder
090
Ou Magjaar se liedjie
091
Japie en Ellie
092
Amor se konfettie
093
Goue koring, goue hawer
094
Mamma, ‘k wil ‘n man hê
095
Bokkie
096
Mooie Mietjie
097
Op vleuels van gesange
098
Sluimer, beminde
099
Die smid
100
Grietjie
101
Die jawoord is uit
102
Gertjie
103
Die tweestryd
104
Sy’s ‘n perskeblom
105
Donkerbruin vonk’lende oë
106
Ek wou dat een enkel woordjie
107
My hartjie, my liefie
108
‘n Liefdesliedjie
109
Bolandse nooi’ntjie
110
Die ontroue Sannie
111
Staan, poppie, staan
112
Kom dans Klaradyn
113
Siera-Sara bamboesblare
114
Suikerbossie
115
My liewe kokkenennetjie
116
My skat
117
Die vaste band
118
Die bangbroekvryer
119
Marietjie, Maraia, Maryne
120
Net soos ‘n waterstroompie
121
Kreukels in haar rok
122
Rosekind
123
Mooie meisies, fraaie bloeme
124
Pollie, ons gaan Pêrel toe
125
Staan, Pollie, staan
126
Annie Hugo
127
Willemien
128
O eina tog!
129
Die kappie
130
Hartediefliedjie
131
Jy’s rein soos lenteblomme
132
Laat my dit uitbasuin
133
Tortelduifies
134
Môre oompie, môre tannie
135
Santjie van Soendal
136
Ek soek na my Dina
137
Hier’s ek weer
138
Daar oorkant die spruit
139
Daar loop ‘n jonkman
140
Japie, my skapie
141
Leer om leer
142
Piet Visagie Driefontein
Liefde, skeiding en verlange
143
Sarie Marais
144
Daar op ons plasie
145
My hartbeeshuis
146
O, was jy op die vlakte skraal
147
O, glo my
148
Die roos
149
Daar ver op ons plasie
150
Kom ons gaan blomme pluk
151
Daar gaan uit vergange se dae
152
Begroeting
153
Net ‘n somerkindjie
154
As die winter nader kruip
155
Soveel groete stuur ek jou
156
Die brug op ons plaas
157
Die bittersoet lied
158
‘n Liedjie van verlange
159
In die Mei
160
By die ou meulstroom
161
Hoe vermaaklik is die dae
162
Hoe is dit moontlik?
163
Vaarwel my eie soetelief
164
O trotse berge van die Boland
165
Al lê die berge nog so blou
166
Die blou berg
167
Caledonse liefdesliedjie
168
Die woord vaarwel
169
Liefde verlore
170
Liewe maan
171
Liewe maan
Gesellige samesyn
172
Om die kampvuur
173
Kom, kyk hoe brand die vure
174
Kom Patertjie
175
Boemfaderalla
176
By Coetzenburg loop ‘n waterstroom
177
Goud en silwer
178
Al d’eksamens is nou klaar
179
Terug op reis van Bangkloof
180
So ry die trein
181
Hoe ry die Boere?
182
Kaapse draai
183
Bobbejaan klim die berg
184
Die blink vosperd
185
Die kat kom weer
186
Een triomfantelik lied van de Zilvervloot
187
Seemanslied
188
Wat maak oom Kalie daar?
189
Skoenmaker Stillewater
190
Siembamba
191
Waar kry jy daardie hoed?
192
Die mannetjie
193
My vader kom van Riversdal
194
Waai met die wiepie
195
Die Pêrel se klokkies
196
Gee my jou hand!
197
Die goeie, oue tyd
198
Die bootjie na Kammaland
199
Ver in die wêreld, Kittie
200
Vrolikheid
201
O, kom my mooi klein nooientjie
202
Die vaalhond203
204


205


206


207


208


209


210


211


212


213


214


215


216


217


218


219


220


221


222


223


224


225


226


227


228


229


230


231


232


233


234


235


236


237


238


239


240


241


242


243


244


245


246


247


248


249


250


251


252


253


254


255


256


257


258


259


260


261


262


263


Die jeug, kleuters
264
Trippe trappe trone
265
Wielie-walie
266
Eentjie-beentjie
267
Kennewippie
268
Olle bolle
269
Oe-hoe
270
Ronde blikkie
271
Ien dien dou
272
Rinke ranke rose
273
Wiet verniet
274
Dansliedjie
275
Hoedjies van Papier
276
Varkie
277
Sannie se lammetjie
278
Paraplutjie
279
Haidiedeldie
280
Klokke en diere
281
In die dieretuin
282
Zoem, zoem, zoem
283
Feëklokkies
284
Moeder Hoenderhen
285
Die paddaskool
286
My mense
287
Mars van die eende
288
Klein blinkoog
289
Hansie slim
Die jeug, kinders
290
Perdjie
291
Eseltjie ry
292
Feëlied
293
Die kaboutertjies
294
Kabouterman
295
Daar dans ‘n Biba-Boetsiman
296
Die meul
297
Met ‘n mandjie rose
298
Hasie in die bossie
299
Die geveerdes
Slaapliedere
300
Slaapdeuntjie (Doedoe my skapie)
301
Klaas Vakie (Ek sal nou maar so saggies aan …)
302
Pikaninie-wiegelied
303
Tula, tula nou
304
Hulle sê daar’s ‘n man in die maan
305
Lief blompies in die maanskyn
306
Slaap hartediefie
307
Wiegeliedjie (Doedoe kindjie, doedoe)
308
Sluimer, sluimer
309
Doedoe baba, doedoe
310
Afrikaanse wiegeliedjie
311
Slaap nou my prinsie
312
Slaap, kindjie, slaap
313
Wiegeliedjie (Slaap, my kindjie, slaap sag)
Besinning
314
Dis al
315
Trou
316
Segelied (Aan ons Afrikanervolk opgedra)
317
Helde rus
318
Die ossewa
319
‘n Eenvoudige liedjie
320
As saans
321
Op my ou ramkietjie
322
Heimwee
323
Bosveldhuisie
324
In die Hoëveld
325
Moeder Magriet
326
Rosemondjie
327
In die stilte van my tuin
328
Stil soos die nag
329
Rosie van die velde
330
Ek hou van jou
331
Man en vrou
332
Die aandklokke lui in die verte
333
Hoor die uile in die laan
334
Swerwer se naglied
335
Waarom nie vrolik?
336
Oggendkanon
337
Môre breek die afskeid aan
338
Aandvrede
339
Nagkanon
340
Weeklag
341
Stil deur die nag
342
Gebed van Paul Kruger
343
O, boereplaas
344
O, boereplaas
345
Die eikeboom
346
Vroeg smôrens as die haantjie kraai
347
Rosie van die velde
Gewyd, kersfees
348
O Jesuskind rein, o Jesuskind soet
349
Mariawiegelied
350
Kerstyd in die laer
351
Slaap, heil’ge Kindjie
352
Betlehem se ster
353
Heil’ge nag, so wonderskoon
354
Stil, stil, stil
355
Ou-Kersaand
356
Saggies en soet klink die klokke
357
Daar is ‘n Kind gebore
358
In dulci jubilo
359
‘n Kindjie klein in Betlehem (Susani-wiegelied)
360
Herderskanon
361
Betlehems velde
362
Herders op Betlehems ope velde
363
Vrede op aarde
364
Stille nag, heilige nag
365
Juig my hart
366
Dogter van Sion
367
Hy verlaat sy hemelwoning
368
Met middernag keer feest’lik weer …
369
Lief Kindjie klein
370
Inkosi Jesu
Gewyd, liederwysies
371
Psalm 6
372
Psalm 38
373
Psalm 84
374
Psalm 126
375
Psalm 130
376
Psalm 134
377
Psalm 138
378
Psalm 146
379
O grote Christus, eewge Lig
380
Vervul my hart (M?regesang)
381
Leer my op U wag, o Here
Gewyd, algemeen
382
Halleluja!
383
Surrexit Christus
384
Dona nobis pacem
385
Heer, bly U by ons
386
O Heer, Gij Hemelkoning
387
Oud-Nederlandse dankgebed (1625)
388
Neem U my hand, my Vader
389
Psalm 23
390
Psalm 45
391
Psalm 137
392
Tafelgebed
393
Tafelgebed
394
Vir spys en drank
395
Magaliesburgse aandlied
396
Wil Heer my deur die nag beskerm
397
Sanctus
398
Sing die Here
399
Dank God, dank Hom alom
400
Oor ons land, so wonderskoon