Hou jy van Afrikaanse musiek maar weet nie altyd wat om aan te skaf nie? Lees gerus hier musiekresensies deur Daantjie Dinamiet oor 2021 se nuutste CD’s, musiekvideo’s en enkelsnitte in Afrikaans en vul dan jou versameling aan.