Die Prestige-pryse van die FAK is die tweede hoogste toekenning waardeur die FAK erkenning verleen aan mense wat besondere prestasies op kultuurgeoriënteerde vakgebiede gelewer het.
JAAR | NAAM | TOEKENNING |
2012 | Prof. Jacques van der Elst | Bydrae in belang van Afrikaans en as HUB van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns, asook voorsitter van die ATR |
2011 | Johan van Rensburg | Vir buitengewone diens aan Afrikaanse musiek en as lid van die FAK-musiekkomitee |
2010 | GEEN | |
2009 | Deon Opperman | Bevordering van Afrikaanse Drama |
2008 | GEEN | |
2007 | Direktoraat Taalsake van die Noordwes Universiteit | Bevordering van meertaligheid |
2007 | Dr. Carel Stander | Vir toewyding aan kultuursake en gemeenskapsdiens |
2006 | GEEN | |
2005 | Mev. Ina Rens | Welsyns- en Kultuurdiens |
2004 | Mnr. PJ Badenhorst | Kultuurdiens |
2003 | Mnr. Ritzema De La Bat | Bydrae in belang van Erfenisse, Genealogie en Afrikaans |
2003 | Mev. Unus van Graan | Bydrae op welsynsgebied |
2002 | Dr. PW Bingle | Kultuurdiens |
2001 | Prof. F Pretorius | ABO Bydrae |
2001 | Mnr. SJ Steyn | Kultuurdiens |
1999 | Prof. Marcel Janssens | Bevordering van Afrikaans/Nederlandse verhoudinge |
1999 | Dr. JA Pieterse | Kultuurdiens |
1998 | Mev. Alba Bouwer | Bevordering van Afrikaans |
1998 | Mnr. Izak de Villiers | Bevordering van Joernalistiek |
1998 | Dr. PG du Plessis | Bevordering van joernalistiek en toneel |
1998 | Mnr. PH Nortje | Bevordering van Afrikaanse Verhalekuns |
1998 | Mnr. Jans Rautenbach | Bevordering van Afrikaanse filmwese |
1997 | Me. Elizabeth Eybers | Bydrae tot Afrikaanse digkuns |
1997 | Prof. D. GJ Schutte | Bevordering van Afrikaans/Nederlandse verhouding |
1996 | Marlene Britz | Afr Ekonomiese Joernalistiek |
1996 | Me. M Coertse | Bevordering van Afrikaanse Musiek |
1996 | Verna Vels | Uitvoerende Kunste |
1995 | Hein Swart | Bevordering van Kultuur |
1995 | Mnr. Jamie Uys | Bevordering van Kultuur |
1995 | Prof. G van der Spuy | Bevordering van Kultuur |
1995 | Dr. Louw Alberts | Bydrae tot kultuur- en wetenskapsontwikkeling |
1995 | Dr. Bill Venter | Bevordering van Kultuur |
1994 | DJ Basson | Afr. Ekonomiese Joernalistiek |
1994 | Mnr. E de Clopper | Uitbouing van Kultuurbande |
1994 | Mnr. M Daling | Bevordering van Die Ekonomie |
1994 | Mnr. J Esterhuyzen | Bevordering van Geskiedenis |
1994 | Prof. OJO Ferreira | Bevordering van Kultuurgeskiedenis |
1994 | Prof. S Grové | Bevordering van Musiek |
1994 | Mev. JM Raath | Bevordering van Kultuur |
1994 | Dr. W Thielemans | Bevordering van Afrikaans/Vlaamse bande |
1993 | Cobus Bester | Afr Ekonomiese Joernalistiek |
1993 | Prof. E Botha | Bevordering van Afrikaans |
1993 | Mnr. Jan F Cronje | Bevordering van Uitvoerende Kunste |
1993 | Dr. A Gildenhuys | Vrede In Suid-Afrika |
1993 | Dr. PS Meyer | Bevordering van Onderwys |
1993 | Mnr. HA Sloet | Bevordering van Kultuur |
1993 | Dr. CL Stals | Bevordering van Die Ekonomie |
1993 | Mnr. C Swanepoel | Bevordering van Musiek |
1992 | Mnr. JM Buitendag | Bevordering tot Joernalistiek |
1992 | Dr. WA de Klerk | Bevordering van Joernalistiek |
1992 | Dr. H du Plessis | Bevordering van Afrikaans |
1992 | Mnr. D Meerkotter | |
1992 | Prof. PB van der Watt | Bydrae op kerkgebied |
1991 | Prof. TJR Botha | Bevordering van Afrikaans |
1991 | LC de Lange | Afr. Ekonomiese Joernalistiek |
1991 | Dr. T F Muller | Bevordering van Ekonomie |
1991 | Dr. J Schutte | Skeppende, Beeldende Uitvoerendekunste |
1991 | Prof. JF Steyn | Bevordering van Onderwys |
1991 | Prof. MCE van Schoor | Bevordering van Geskiedenis |
1990 | Prof. B Booyens | Bevordering van Kultuur |
1990 | Bettie Cilliers-Barnard | Bevordering van Beeldende Kunste |
1990 | Prof. LC Eksteen | Bevordering van Afrikaans |
1990 | Prof. F van der Stoep | Voorste Opvoedkundige |
1989 | Prof. FC Fensham | Bevordering van Kultuur |
1989 | Mnr. CD Fuchs | Bevordering van Afrikaans |
1989 | Prof. C Lamprecht | Bevordering van Musiek |
1989 | Dr. PZ Meyer | Afr. Ekonomiese Joernalistiek |
1989 | Prof. WL Mouton | Bevordering van Onderwys |
1988 | Prof. G Beukes | Bevordering van Afrikaans |
1988 | SS de Swardt | Afr. Ekonomiese Joernalistiek |
1988 | Mnr. DIC de Villiers | Bevordering van Musiek |
1988 | Prof. MJ Swart | Bevordering van Kultuur |
1988 | Prof. MC van Zyl | Bevordering van Geskiedenis |
1987 | Prof. G Cillie | Bevordering van Kultuur |
1987 | Prof. JP de Lange | Bevordering van Onderwys |
1987 | Aletta Gericke | Bevordering van Afrikaans |
1987 | Prof. CFJ Muller | Bevordering van Geskiedenis |
1987 | Prof. GS Nienaber | Bevordering van Afrikaans |
1987 | Mnr. Gideon Roos | Bevordering van Musiek |