Daar is baie organisasies en individue wat deel in die FAK se roeping om Afrikaans en Afrikanerskap te bevorder. Hier vind jy ’n lys van organisasies wat die FAK met trots ondersteun. Kliek gerus op die betrokke organisasie se logo om hul webtuiste te besoek.