Hierdie toekenning is toegeken aan persone wat in die tradisie van NP van Wyk Louw ’n wesenlike bydrae gelewer het om die Afrikaanse taal, kultuur of geskiedenis te bevorder.

Die toekenning is jaarliks by die NP van Wyk Louw-kultuuraand in Junie en/of die FAK-Prestige-aand in Oktober oorhandig.

Toekennings ontvang

2013

Prof. Piet Strauss

2014

Prof. TT Cloete

2015

Karel Schoeman

2015

Prof. Jaap Steyn

2016

Prof. Kobus Krüger

2016

Dr. Dan Sleigh

2017

Prof. Abraham de Vries

2018

Prof. Hans du Plessis

2019

Walter Meyer (postuum)