Hoofnuus3

November 22, 2019

Op soek na ’n regmerkie

Deur Neels Jackson Of dit al iewers in ’n Afrikaanse woordeboek staan, weet ek nie. Wat ek wel weet, is dat daar Afrikaanse voëlkykers is wat […]
November 22, 2019

FAK vereer tannie Min en oom Lance

Die Afrikaanse Country-duetpaar Min Shaw en Lance James,  is tydens vanjaar se Afri-Duetfees, een van die grootste gebeure op die Afrikaanse kultuuralmanak, deur die Federasie van […]
November 22, 2019

Kaapsehoop sal jou bekoor!

Deur Alita Steenkamp Skilderagtig, sonderling, sjarmant, bekoorlik … ’n mistieke bergdorpie. Hierdie is alles beskrywings waarmee die dorp Kaapsehoop in Mpumalanga gereeld in woorde geteken word. […]
November 22, 2019

FAK Prestige-aand 2019

By vanjaar se FAK Prestige-aand is ’n akteur, joernalis, onderwyser en skilder vir hulle onderskeie uitsonderlike kultuurprestasies in Afrikaans vereer. Die akteur Frank Opperman het die […]
November 22, 2019

Stomende liefde in predikantsvrou se samesweringsroman!

Deur Carla van der Spuy René van Zyl se nuwe boek Die Alfadokument, gaan ’n paar wenkbroue laat lig. As “mevrou Dominee” voel sy hartstogtelik oor […]
November 22, 2019

Dana Snyman hou mense om hom dop en skryf oor die realiteit wat hy in kafees en koffiewinkels sien

Deur Petronel Fourie Soekmekaar Outeur: Dana Snyman Uitgewer: Tafelberg ’n Klomp bekende vreemdelinge op die hoërskoolklubhuis se stoep, dertig jaar ná hul matriekeksamen. Dít is waar […]
November 22, 2019

Wenkbrou – hulle skrik vir niks!

Deur Carla van der Spuy Hulle is aweregs, soms omstrede, ietwat aspris, “kwaadklitsend”, nie noodwendig skokkend nie maar met oorgenoeg gravitas. Dis Wenkbrou, die nuwe druknaam […]
November 22, 2019

Willie Strauss kook nou voor die kamera

Deur Seugnet van Zyl Verlede jaar het die skrywer, sanger, akteur en sjef Willie Strauss ’n kookboek, Daar is ’n Engel in my koskas, uitgegee en […]
November 25, 2019

Hierdie boek bied insig en respek vir elke koeksoert

Deur Marianda Schlebusch Koeke en terte Outeur: Susan Coetzer Uitgewer: Lux Verbi Skoukoeke, tipsyterte, boerbeskuit en platgevalde koeke … die indeks klink soos ’n volledige bakboek. […]