Deur Bianca Stevens Outeur: Elsa Winckler Uitgewer: Lux Verbi ’n Belofte vir Bippie is rustige leesstof. Vol romanse en ’n onbeplande swangerskap trek Elsa Winckler jou […]
Deur Petronel Fourie Sushi en Shosholoza Outeur: Erns Grundling Uitgewer: Queillerie Sushi en Shosholoza is Grundling se reisjoernaal op sy verkenningstog van Japan vir ’n televisiereeks. […]
Deur Alita Steenkamp “Sandra is volgens my die enigste aktrise wat werklik ’n transformasie ondergaan op die verhoog. Of sy Magdaleen in Die Naaimasjien is, of […]
Deur Yolanda Barnard-Lemmer Die Elgro-hotel naby Potchefstroom se middedorp is ’n plek met baie stories, legendariese kelners en drinkebroers. Dit is die milieu waarin Dana Snyman […]
Deur Petronel Fourie Oktober mag die mooiste, mooiste maand wees, soos C Louis Leipoldt dig, maar dit is ook die maand waarin die bitterste stryd tussen […]
Deur Seugnet van Zyl JuneBé du Preez, ’n gr. 10-leerling aan die Hoërskool Vredenburg aan die Weskus in die Wes-Kaap, het vanjaar vir die eerste keer […]
Deur Anton van Vollenhoven Volkspele het ontstaan na afloop van ’n studiebesoek aan Swede, deur die jong onderwyser Samuel Henri Pellissier. Hier het hy in aanraking […]