Hoofnuus3

December 3, 2019

Vywervrou: Mirre

Chanette Paul LAPA “Hy sal vir jou sê dit sal nooit weer gebeur nie, maar trust me, dit sal. As daardie membraan tussen selfbeheer en gewelddadigheid […]
December 3, 2019

Symptome – Sunel

Gewoonlik beskou jong kunstenaars wat tot die musiekbedryf toetree, sekere popkunstenaars as hul vernaamste invloede, maar Sunel van der Linde, wat onder haar naam sing, is […]
December 3, 2019

Die Boereoorlog in lied

In die 1970’s het John Edmond ’n aantal groot treffers op Springbok Radio se Top 20 gehad, onder meer “Fairy tales”, “Round and around”, “Toy train” […]
December 3, 2019

Sterker – Riana Nel

Sedert sy meer as tien jaar gelede haar eerste Christelike album onder die naam Réana vrygestel het, het Riana Nel een van ons land se voorste […]
December 4, 2019

Kyk na my – Leah

Dit is nou al vyf jaar sedert die publiek vir die eerste keer van Leah kennis geneem het toe sy die vroulike hoofrol in die rolprent […]
December 4, 2019

Pure plaas – Ricus Nel

Hoewel Ricus Nel al groot bekendheid as veelvuldige instrumentalis verwerf het, het sy gewildheid die afgelope paar jaar ook as sanger toegeneem. Nadat hy ’n groot […]
December 4, 2019

Jou hart is weer myne – Gerrie Pretorius

Sommige kunstenaars stel elke jaar, of dalk elke twee jaar, nuwe musiek vry terwyl ander hul aanhangers langer laat wag. Een van laasgenoemde kunstenaars is Gerrie […]
December 4, 2019

SOS – Fatman

Nadat hy groot sukses as deelnemer aan The Voice SA behaal het, het Fatman se eerste album, Boom baby, in 2017 verskyn. Fatman, wie se regte […]
December 5, 2019

“Kyk na my” – Leah

Sy is nie net ’n sangeres nie, maar ook ’n model, televisieaanbieder, aktrise en gekwalfiseerde prokureur. Ons het vir Leah, wie se regte naam Leani van […]