Hoofnuus3

January 27, 2020

Nuwe dinge wink vanjaar vir Monique Steyn

Dis ’n nuwe jaar, ’n nuwe dekade en Monique Steyn volg vanjaar ’n nuwe benadering met die bekendstelling van haar nuwe liedjies, maar diep ook ou […]
January 27, 2020

Wilde waters – Chereé

Hoewel Chereé aan die begin van hierdie millennium groot sukses as Afrikaanse sangeres behaal het, het sy die laaste paar jaar hoofsaaklik country-musiek saam met haar […]
January 27, 2020

Tasché

Met die derde seisoen van The Voice SA is Tasché Burger as die algehele wenner aangewys. Sy was nie net die eerste vroulike wenner van dié […]
January 27, 2020

Varstrap

Teen die einde van 2019 het Universal Musiek ’n aantal konserte gereël om mense weer aan die dans te kry, met kunstenaars soos die Klipwerf-Orkes, Kosie […]
January 27, 2020

My simfonie – Valeska Muller

Hoewel Valeska Muller se eerste Afrikaanse album teen die einde van 2019 vrygestel word, is sy glad nie ’n nuweling in die vermaaklikheidsbedryf nie. Sy was […]
January 28, 2020

Drie meesters en die jong kanonne

Deur Neels Jackson Roger Federer teen Rafael Nadal. Watter opwinding het die vooruitsig van ’n vertoonwedstryd vroeg in Februarie in Kaapstad tussen dié twee reuse van […]
January 29, 2020

Boeke verander gevangenes se lewens

Deur Carla van der Spuy “Wetenskapfiksieboeke asseblief!” Dit was ’n versoek wat ek onlangs ontvang het van gevangenes by die Kutama Sinthumule Korrektiewe Sentrum op Makhado. […]
January 30, 2020

Die Teaterbystandsfonds is ʼn verskilmaker

Deur Alita Steenkamp Ons almal ken die verhaal van die Nederlandse skilder, Vincent van Gogh, wat so arm soos ʼn kerkmuis gesterf het. In sy leeftyd […]
January 31, 2020

Irma Venter betree die Internasionale Arena

Deur Alita Steenkamp Haar gunsteling Afrikaanse woord is hardekwas, of sommer harrekwas soos wat net ’n Afrikaanssprekende kan sê. Gepraat van hardekwas, Irma Venter kry dit […]