Hoofnuus3

February 7, 2020

Om vandag ‘n boer in Suid-Afrika te wees

Titel: For the Love of the landBeing a farmer in South Africa today Uitgewer: Tafelberg Outeurs: Ivor Price & Kobus Louwrens Deur Carla van der Spuy […]
February 7, 2020

Die nuwe Afrikaanse prosaboek – ’n Bundel met ’n dik stem

Samestellers: Sonja Loots en Steward van Wyk Uitgewer: Human en Rousseau Deur Petronel Fourie Dié bundel bied nie maklike leesstof nie. Om jou weg deur die […]
February 13, 2020

Vergeet my nie

Deur Bianca Stevens In 2016 het Huisgenoot in samewerking met kykNET Films hul eerste rolprent vervaardig ter viering van hulle 100ste verjaarsdag.  Dié fliek, Vir die […]
February 25, 2020

Staan op – Dewald Gouws

Sedert Dewald Gouws se debuutalbum, Verhaal van glorie, omtrent tien jaar gelede vrygestel is, het hy een van ons land se voorste sangers van kontemporêre Christelike […]
February 25, 2020

One Voice

Deur die jare was daar verskeie Suid-Afrikaanse vrouegroepe wat tot die musiekbedryf toegetree het en wisselende sukses behaal het. Min mense sal Clout vergeet, en intussen […]
February 25, 2020

Nuwe dag – Rudi Muller

Hoewel Rudi Muller verlede jaar reeds sy twintigste jaar in die musiekbedryf gevier het, het sy gewildheid regtig eers toegeneem nadat hy hom op kontemporêre Christelike […]
February 25, 2020

Stille soldate – Touch of Class

Nadat Ronell Erasmus lank die een helfte van Touch of Class was, het sy besluit om ’n sololoopbaan in kontemporêre Christelike musiek te volg, en haar […]
February 25, 2020

U alleen – VirAnder

Die laaste tyd was daar ’n oplewing in Afrikaanse lof-en-aanbiddingsmusiek; veral Retief Burger en Duis-Lig vind groot byval by Christene van alle ouderdomme en denominasies. Die […]
March 13, 2020

Dié boek gaan ’n staatmaker word!

Deur Carla van der Spuy Of jy nou ’n voorslag of ’n ramp in die kombuis is, hierdie boek gaan ’n staatmaker word vir almal wat […]