Hoofnuus3

April 17, 2020

Hulle stories maak ook saak

Deur Seugnet van Zyl As verhoog- en produksiebestuurder kry Yvette Hanekom gewoonlik die tegnici en span agter die skerms bymekaar en gereed vir ’n verhoogproduksie en/of […]
April 21, 2020

Nog ’n lid van die FAK-Kultuurnetwerke

Draers van die boodskap Met die inwyding van die Voortrekkermonument in 1949, het daar perdekommando’s van dwarsoor die land, selfs vanuit die voormalige S.W.A. en Rhodesië, na Pretoria met […]
April 21, 2020

Suikerbosrand Geloftefees sit ook aan die FAK-Kultuurnetwerktafel

Deur Marianda Schlebusch Die Geloftefeesterrein is in die distrik Heidelberg, omring deur die Suikerbosrand Natuurreservaat. Die grond het oorspronklik aan Daniel Jacobus Strydom (1862-1929), ’n boer […]
April 29, 2020

Mannekoor sing vir eerste keer virtueel

SingFonix, ‘n koorensemble wat in 2017 in die Pretoriase Moot gestig is, kon weens die nasionale inperking nie meer saam oefen nie. Die manne in die […]
May 30, 2020

Ink jou storie

Liewe skrywer Baie dankie dat jy gekies het om dié aanlyn skryfskool, Ink jou storie, met twee ervare skrywers aan die stuur in samewerking met die […]
June 25, 2020

Rocco de Villiers speel Jim Muller, Hansie Roodt en Nico Carstens

Die afgelope tyd het Rocco de Villiers se gewildheid geweldig toegeneem, veral aangesien hy al hoe meer oorspronklike komposisies met ’n kommersiële inslag op sy albums […]
June 25, 2020

Patriot – Appel

Nadat Appel groot sukses met sy debuutalbum, Lei my na die water, behaal het, het hy dit opgevolg met ’n heruitreiking, getiteld Boer loop deur my […]
June 25, 2020

Eet kreef herleef!

In 1988 het Johannes Kerkorrel en die Gereformeerde Blues Band die Afrikaanse musiekbedryf geskok met hul album, Eet kreef. Hoewel protesmusiek deur kunstenaars soos Koos Kombuis, […]
June 25, 2020

Boeremusiek is groot

Hoewel die opvatting bestaan dat Boeremusiek net deur ouer mense gespeel word en dat jonger mense glad nie daarin belangstel nie, is daar nog geen sprake […]