Hoofnuus3

November 13, 2020

Hy het net aanhou skryf

OPPAS DEON MEYER, SIDNEY GILROY IS OP PAD  Deur Yolanda Barnard-Lemmer   Hy lyk soos ’n amper-beenbreker wat eerder in Mike Bolhuis se span tuishoort as […]
November 13, 2020

FAK vereer inspirasievroue in die Vaaldriehoek

Vyf vroue in die Vaaldriehoek is deur die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) vereer vir hulle dienswerk om die Afrikaanse taal, kultuur en geskiedenis in hulle […]
November 15, 2020

Boek is ’n literêre tonikum wat sterk aanbeveel word vir die ernstige en waagmoedige leser.

Weerlose meganika Anton Roodt Uitgewer: Tafelberg (NB-Uitgewers) Resensent: Francois Bekker Anton Roodt se Weerlose meganika kan as ’n kulturele parodie met die tong lekker in die […]
November 19, 2020

FAK vereer mediese wetenskaplike

Dr. Marli Dercksen, ’n mediese wetenskaplike en kenner van metaboliese siektes aan die Noordwes Universiteit (NWU), is onlangs vereer met ’n spesiale Inspirasievroutoekenning deur die Federasie […]
November 20, 2020

Emigreer of bly

Titel: Emigreer of bly – Is die gras werklik groener aan die ander kant? Skrywer: Stephan Joubert Uitgewer: Lux Verbi (niefiksie) Resensent: Carla van der Spuy […]
November 20, 2020

’n Stuk monumentale prosa

Titel: Skepsel Skrywer: Willem Anker Uitgewer: Queillerie Resensent: Francois Bekker Daar is boeke wat lekker lees. Boeke wat jou oorrompel en meesleur. Ander weer konfronteer jou […]
November 20, 2020

FAK vereer inpirasievrou van 93 jaar

Op 93 het sy verskeie wêreldgebeurtenisse en op eie bodem beleef en oorleef. Baby Lombard van Ermelo in Mpumalanga het die Groot Depressie, Spaanse griep, twee […]
November 20, 2020

Dit is ook ’n verhaal van hoop wat bewys dat die lewe uit keuses bestaan

Titel: Branderjaer Skrywer: Joha van Dyk Uitgewer: Human & Rousseau Resensent: Francois Bekker     Die jeug, het Hennie Aucamp iewers geskryf, het ’n omgekeerde nostalgie […]
November 21, 2020

Boeke vir Kersfees

Kersfees is om die draai en ‘n boek is altyd die beste geskenk – om te gee én te ontvang. Hou NB-Uitgewers se platforms dop vir […]