Hoofnuus3

December 2, 2020

Jenny – Jan Blohm

Dit is nou al vyftien jaar sedert Jan Blohm se debuutalbum, Melkstraat confessions, vrygestel is; sedertdien het hy hom as een van ons land se voorste […]
December 2, 2020

Liefdeshartaanval – Riaan Grobler

Deur die jare was daar ’n aantal radio-omroepers wat ook ’n sangloopbaan begin volg het, maar die enigstes wat regtig sukses behaal het, was wyle Lance […]
December 3, 2020

As jy op soek is na ’n lekker Afrikaanse rock-album …

In 2015 het die publiek vir die eerste keer van Wit Kasteel kennis geneem toe hul rock-weergawe van Laurika Rauch se treffer “Die nostalgie” die eerste […]
December 4, 2020

Net geleen – Bernice West

In 2019 het die Suid-Afrikaanse publiek behoorlik van Bernice West kennis geneem; sy het nie net uitstekend gevaar in die televisieprogram Maak my famous, wat sy […]
December 9, 2020

Ruite oop – Herman Kleinhans

In 2015 het die Suid-Afrikaanse publiek vir die eerste keer van Herman Kleinhans kennis geneem toe hy die eerste (en ongelukkig tot dusver laaste) Afri-Visie-liedjiekompetisie op […]
December 9, 2020

Spontaan – Riaan Benade

As jy uit ’n musikale familie kom, is dit amper ’n uitgemaakte saak dat jy self ook tot die musiekbedryf gaan toetree. In 1987 het Innes […]
December 14, 2020

Sý verhaal en sý persoonlike ervaring met geestesversteurings

Titel: My stryd met ADHD – die onsigbare oorlog Skrywer: Hykie Berg Uitgewer: Lux Verbi Resensent: Carla van der Spuy Haar kind gaan nog in die […]
December 14, 2020

’n Waardevolle toevoeging tot Anglo-Boereoorlog-bronne

Maggie – My lewe in die kamp Outeur: Maggie Jooste Uitgewer: Tafelberg Resensent: Petronel Fourie “Ek wil niemand veroordeel nie, of bitter wees nie, maar kan […]
January 14, 2021

Die rol van die Wes-Kaapse Argief in genealogiese navorsing oor (Suid-)Afrikaanse families

deur Helena Liebenberg Opgedra aan my vriendin en kollega Maureen Agnes Rall (†4.1.2021) Inleidend Die Tracing History Trust en lede van die transkriberingspan is geen onbekendes in […]