Titel: Met my rooi rok voor jou deur Skrywer: Audrey Blignault Uitgewer: Tafelberg Resensent: Francois Bekker Sit aan vir ’n deftige koppie tee saam met een […]
Titel: Sulke vriende is skaars Skrywers: Stephanus Muller en Stephanie Vos Uitgewer: Protea Boekhuis Resensent: Carla van der Spuy Dit was een van die hoogtepunte […]
Hoewel die meeste plaaslike en oorsese kunstenaars gesukkel het om in 2020 optredes te hou, het die gewilde Klipwerf Orkes wel by die Mini Hantam-vleisfees, wat […]
Sedert Wynand en Cheree Strydom omtrent vyftien jaar gelede saam begin sing het, en intussen getroud is, het hulle een van ons land se gewildste sangpare […]
deur Isabel Groesbeek Ek staan as vyfjarige in die gang van my ouerhuis voor ’n groot portret-collage ter herdenking van die Groot Trek, Voortrekkereeufees 1938 en […]
PREDIKER Hoofstuk 1 – Bottomless Coffee Band Daantjie Dinamiet Deur die jare was daar ’n paar egpare wat saam musiek gemaak het, soos Francois en Elizabeth […]
Titel: Bethel se berg Skrywer: Maretha Maartens Uitgewer: Lapa Resensent: Francois Bekker Met ongeveer 155 boeke uit haar pen het Maretha Maartens nie enige […]
FMet behulp van tegnologie op die voorpunt gaan die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) met ’n nuwe projek en Krugerfonds verseker dat die Krugerbeeldegroep op Kerkplein […]