Die FAK het vanjaar Nasionale Melkterdag gevier deur vir skoolhoofde landwyd ‘n melktert te gee en om dankie te sê vir die bevordering van Afrikaans en […]
Die Covid-19-pandemie het ’n nadelige invloed op baie kunstenaars se loopbane gehad, maar as daar één groep is wat nie stilgesit het nie, was dit Die […]
Leer en speel met Patriot Troefkaarte oor die bydrae van geïdentifiseerde patriotte wat bekend is vir hul rol in Suid-Afrika se ontwikkeling. Patriot Troefkaarte is ’n […]
deur Isabel Groesbeek Hoe belangrik is genealogie en familiegeskiedenis vir jou? Het jy al oor die onderwerp gewonder en wou dalk begin, maar was onseker waar […]
Kambrokind – ’n jeugreis Skrywer: FA Venter Uitgewer: Protea Boekhuis Resensent: Carla van der Spuy Hierdie boek neem ons byna honderd jaar terug na ’n […]
Sedert Leah se debuutalbum, Wonderwerk, in 2015 vrygestel is, het sy een van ons land se voorste Afrikaanse kunstenaars geword. Sedertdien het sy ’n nuwe weergawe […]
Dit gebeur nie sommer dat ’n kunstenaar ’n kontrak losslaan na ’n radio-onderhoud en -optrede nie, maar dit is presies wat Elandré twee jaar gelede reggekry […]
Dit is nou al sewe jaar sedert die Suid-Afrikaanse publiek vir die eerste keer van Jan Rhaap kennis geneem het. Sy debuutalbum, Laaste kans, het ’n […]