In die 1990’s was die Melktert-kommissie een van die mees progressiewe groepe op die Afrikaanse musiektoneel, en hoewel hulle lank laas nuwe musiek vrygestel het, het […]
Die eerste dekade van die nuwe millennium was ’n bloeitydperk vir Afrikaanse popmusiek, met kunstenaars soos Fredi Nest, Kurt Darren en Nicholis Louw wie se musiek […]
In 1987 het die Suid-Afrikaanse musiekbedryf vir die eerste keer kennis gemaak met die broers Innes en Franna Benadé, wat daardie jaar se Debuut-televisiekompetisie gewen het. […]
Die Getuienis Skrywer: Francois Smith Uitgewer: Tafelberg Resensent: Carla van der Spuy Die treffende voorblad van Die Getuienis trek jou dadelik in. Daar […]
Voorouer. Pelgrim. Berg Outeur: Ingrid Winterbach Uitgewer: Human & Rousseau) Resensent: Francois Bekker Met Ingrid Winterbach moet die leser hom oopstel en bereid wees […]
Immigrant – ’n Keuse uit die gedigte van Elisabeth Eybers Deur Ena Jansen, Elisabeth Eybers Uitgewer: Human & Rousseau Prys: R280 Oor hierdie boek: Eybers […]
Titel: Dans van die Watermeid (Drama) Skrywer: Amee Lekas Uitgewer: Protea Boekehuis Resensent: Carla van der Spuy Dis altyd verblydend om ’n jongmens met skryftalent raak […]