Hoofnuus3

October 25, 2021

Zonneblom – Zaan Sonnekus

Dit lyk asof al hoe meer kunstenaars in die Afrikaanse musiekbedryf in die rigting van musiek met ware betekenis begin beweeg en asof mense ’n bietjie […]
November 19, 2021

Die tipe krimi wat die spanningsgenre na ’n hoër vlak neem

Gerugte van ’n ontvoering Skrywer: Chris Karsten Uitgewer: Human & Rousseau Resensent: Francois Bekker     Johannesburg. Die Ponte-woonstel. Oktober 2021. ’n Vrou val na haar […]
November 19, 2021

Moodie spog tereg met die Afrikaner se rol tot die uitbou van die landsekonomie

AHI Die Afrikaanse Handelsinstituut – Die kaalkop waarheid oor 75 jaar van hoogte- en laagtepunte Outeur: Tom Moodie Resensent: Carla van der Spuy Die taamlik oninspirerende […]
November 29, 2021

Welkome verruiming van die Afrikaanse spanningsliteratuur

Ivoor Skrywer: Jaco Wolmarans Uitgewer: Tafelberg Resensent: Francois Bekker       Vriend of vyand. Tydens die Bosoorlog in Angola destyds was daar min of geen […]
December 1, 2021

Die emosies, die ontkenning en die verwyte met vaardigheid beskryf

Die Stella-Moorde Skrywer: Susan Cilliers Uitgewer: Lapa Resensent: Carla van der Spuy     Die dubbele moorde op die twee boesemvriendinne, die tieners Sharnelle Hough en […]
December 1, 2021

Niemand kon ’n geheim bewaar soos die oumense nie

Op soek na Saartjie – Langenhoven se geheime liefde Skrywer: Dominique Malherbe Uitgewer: Tafelberg Resensent: Carla van der Spuy   Niemand kon ’n geheim bewaar soos […]
December 2, 2021

Een maal ’n Affie, altyd ’n Affie

Deur Seugnet van Zyl   In ’n pragtige gedenkblad ter viering van die Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria se 100ste bestaansjaar, word dié skool se storie […]
December 11, 2021

Cheers op moederskap!

#kouekoffie Skrywer: Carla Lang Uitgewer: Protea Boekhuis Resensent: Carla van der Spuy       Om kinders groot te maak, is nie kinderspeletjies nie. Om dan […]
December 19, 2021

Ina vertel haar verhaal eenvoudig en reguit

Ina – ’n Verhaal van genade en genesing Skrywer: Ina Bonnette Uitgewer: LUCA (LAPA Uitgewers) Resensent: Carla van der Spuy     Hoe kan een vrou […]