Erfenisskatte van adv. JG Strijdom, voormalige eerste minister van die Unie van Suid-Afrika, en vanuit sy huis, sal eersdaags in die Vrystaat te sien wees. Personeel […]
Deur Seugnet van Zyl Gideon Jacobus Scheepers is op 18 Januarie 120 jaar gelede op die ouderdom van 23 voor ’n vuurpeleton in Graaff-Reinet vir beweerde […]
Veldhospitaal 12 Skrywer: Marinda van Zyl Uitgewer: Tafelberg Resensent: Carla van der Spuy Ons wil tog so graag almal van adellikes afstam. Maar doen […]
Die geskiedenis van Pretoria: Van vroegste tye tot hoofstad en Jakarandastad Skrywer: Anton Carl van Vollenhoven Uitgewer: FAK Resensent: Francois Bekker Nog ’n boek oor […]
Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) het dadelik in samewerking met Die Erfenisstigting en AfriForum aan die werk gespring om ’n einde aan die dam water […]
Dis weer tyd vir die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se jaarlikse Internasionale Afrikaans-Ekspo wat vir die negende jaar aangebied word. Vanjaar se tema is skepe. […]