Die baie, baie snaakse boek Skrywer: Jaco Jacobs Uitgewer: Pan Macmillan Die kinders in juffrou Seekoei se klas is vanoggend baie besig! Hulle baljaar […]
Anderkant die blou Skrywer: Zelda Bezuidenhout Uitgewer: NB-Uitgewers Lienke en Dezi beleef die vakansie van hulle lewe in Kalkbaai. By die hotel ontmoet hulle […]
As die Katjiepiering blom Skrywer: Audrey Jantjies Uitgewer: Kwela (NB-Uitgewers) Resensent: Carla van der Spuy Haar arme beskermengel Amakhoeb moet omtrent oortyd werk om […]
Die wandelende geraamte en ander spookstories van CJ Langenhoven Outeur: CJ Langenhoven Samesteller: Wendy Maarten Uitgewer: Protea Boekhuis Hierdie bundel het ontstaan na aanleiding […]
Vrydagaand Samesteller: Elsa Winckler Uitgewer: Protea Boekhuis Liefdeskortverhale deur 27 bekende Afrikaanse skrywers om jou naweek op ’n romantiese noot mee te begin. Laat die […]
Retoervloot – Kaapstad en die VOC in 1713 Deur Dan Sleigh Uitgewer: Tafelberg Dit is 1713. VOC-admiraal Johannes van Steelant bring sy ryklik belaaide […]