Hoofnuus3

May 14, 2013

FAK Sangbundel Volume II skole kompetisie skop af.

Deur Lindie van Zyl – Mei 2013 Met die FAK sangbundel volume II wat in 2012 die lig gesien het, het die FAK dit goed gedink […]
May 17, 2013

Profiel: Piet Retief

Inleiding Piet Retief het as martelaar van die Groot Trek gesterf. Hy is in opdrag van koning Dingaan van die Zoeloes vermoor, wat hom ’n besondere […]
June 25, 2013

Agterryers Van Die ABO Met Beeld Vereer

Agterryers van die Anglo-Boereoorlog met ’n standbeeld op die beeldeterrein van die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke in Bloemfontein gehuldig. Phil Minnaar, beeldhouer van Pretoria, se maket […]
June 25, 2013

Die Leuens Van ’n Vergete Geskiedenis

Deur MARTHINUS VAN BART Onderskrif: Die boekomslag toon ’n beestrok waarin honderde swart mense deur die Britse soldate gedwing is om hulle na die konsentrasiekampe te […]
June 25, 2013

Massamoordenaars Van Suid-Afrika Vereer

Cecil John Rhodes, dr. Leander Starr Jameson en lord Alfred Milner: massamoordenaars in Suidelike Afrika Die Kolossus van Afrika: Cecil John Rhodes met sy ideologie van […]
June 25, 2013

Monument Vir Kaapse Rebelle Op Laborie In Die Paarl

Unieke opelug-museum vir ABO-Rebelle op Labori in Paarl Die uitleg van Labori soos geteken deur die argitek Louw. Die Eikebos-piekniekterrein is links bo en word met […]
June 25, 2013

Olive Schreiner Het Cecil John Rhodes Ontmasker

Olive Schreiner, afgeneem in die tyd dat sy Trooper Peter Halket of Mashonaland geskryf het. Deur MARTHINUS VAN BART In 1896 het die Kaapse skrywer en […]
June 25, 2013

Olive Schreiner Maak Voorspraak Vir Afrikaners En Afrikaans

Olive Schreiner het vir Afrikaans, die Afrikaanse kultuur en Afrikaners voorspraak gemaak Só is Olive Schreiner en ds. A.I. Steytler, leraar van die Groote Kerk in […]
June 25, 2013

Ons Vir Jou

Musiekverhoogstuk “Ons vir jou” in eeu-oue tradisie Die musiekspel Ons vir Jou wat in 2009 sy debuut in die Staatsteater in Pretoria gemaak het, het vol […]