deur Marthinus van Bart In die SA Nasionale Biblioteek in Kaapstad word ’n potloodskets, “Sleeping Madonna and Child”, 20 cm x 18 cm, bewaar wat die […]
deur Elvira Hattingh Tydens ’n geskiedkundige geleentheid verlede week is die eerste internasionale kulturele vennootskap ter wille van die bevordering van Afrikaans tussen die Federasie van […]
Inleiding Jacobus Nicolaas Boshof was die tweede president van die Republiek van die Oranje-Vrystaat. Dit is opvallend dat hy sy van met een “f” spel. Hierdie […]
Na Potchefstroom se Aardklop en Stellenbosch se Woordfees, was dit op Saterdag 13 Julie Bloemfontein se Vryfees se beurt – die FAK Sangbundel Volume II is […]
Deur ANDRÉ VAN RENSBURG en MARTHINUS VAN BART Vir Moslem-gelowiges is die belangrikste kramat of graftombe in Suid-Afrika dié van Abadin Tadia Tjoessoep, Sjaich Jusuf van […]
Deur MARTHINUS VAN BART Die Franse spotprentkunstenaar Honoré Daumier (1808–1879), was ‘n vurige voorstander vir persoonlike vryheid en demokrasie. Maar in sy era het Frankryk onder […]
Deur Marthinus van Bart Die Trekkerleier Piet Retief (1780-1838) was ’n bouaannemer van nering voordat hy in die Oos-Kaap ook met vee begin boer het. Hy […]
Dames en here, Ofskoon dit gebruiklik is om ’n commendatio aan slegs een persoon te wy, word hierdie commendatio gelyktydig aan Vaders Zacharias van Wyk en […]