Hoofnuus3

September 12, 2013

Vrystaatse Jeugkoor herleef in 2014

Op die naweek van 20 Maart 2014 word daar nuwe asem geblaas in die Vrystaatse Jeugkoor wanneer ’n 50-jaar reünie in Bloemfontein plaasvind en oud-jeugkoorlede, -dirigente, […]
September 12, 2013

Eerste Bybel ontvang: Plegtige pomblik in Geskiedenis

deur Otto du Plessis Die Burger,  2 Junie 1933 Dit was ’n plegtige oomblik waarop die eerste Afrikaanse Bybel gisteroggend namens die komitee van die Britse […]
September 12, 2013

Afrikaans en die brontaal

Afrikaans en die Brontaal (FAK)
September 12, 2013

FAK Afrikaanse Liedjietuin

deur Sarie Marais Die FAK het die afgelope maande ’n Afrikaanse liedjietuin gevestig. Dit is geleë by die FAK-kantoor, op die terrein van die Voortrekkermonument in […]
September 12, 2013

De Bijbel in het Afrikaans

Die gedagte dat die N.P. van Wyk Louw-sentrum as deel van die tagtigste verjaarsdag van die Afrikaanse Bybel ’n publikasie uitgee wat handel oor die Afrikaanse […]
September 12, 2013

Twee monumente: Een strewe

Twee mylpale in die Afrikaner se geskiedenis word vanjaar herdenk: Die Groot Trek 175 jaar gelede en die Nasionale Vrouemonument wat ’n eeu oud is. Albei […]
September 12, 2013

FAK Rivierplaas

Die somer is so waar besig om sy kop uit te steek en vakansiegangers en kampers kom span meer en meer uit na ’n koue winter. […]
September 16, 2013

FAK Viertrek Groot Trek-kompetisie

Neem deel aan die FAK Viertrek Groot Trek-kompetisie. Antwoord al vyf vrae deur die loop van die week reg, en wen ‘n Sangbundel Vol II. Sms […]
September 17, 2013

E-nuusinsetsel oor die Viertrek Groot Trek