Die agt viertrek-waens en sleepwa van die trekkers wat die Groot Trek 175 jaar gelede gedenk, het gister die gedugte Winterberge, die eerste groot uitdaging op […]
Het N.P. van Wyk Louw-sentrum heeft een nieuwe publicatie uitgebracht: Toekoms in eie taal – ’n Risiko-ontleding van die Afrikaanse taalgemeenskap en vertrekpunte vir ’n taalstrategie. […]
In de rubriek “taaltoffie” wordt maandelijks een woord of uitdrukking uit het Afrikaans besproken en waar mogelijk verklaard. Indien van toepassing wordt ingegaan op het Nederlandse […]
Deur Marthinus van Bart DIE Portugese seevaarder Bartolomeu Dias (1450-1500), wie se brons standbeeld in die Roggebaaise Strandgebied van Kaapstad op ’n sentrale verkeerseiland aan die […]
Deur Marthinus van Bart Die Zoeloe-rebel Mzilikazi (Silkaats) wat in opstand gekom het teen die Zoeloekoning, Tsjaka, en toe met sy volgelinge na die noordweste van […]
Gesels met Tienie Theunissen op die stoep van Andries Stockenstrom se huis. Stockenstrom was luitenant-goewerneur van die Oos-Kaap voor die Groot Trek. Hy en Retief het […]
Na ’n redelik moeisame tog oor die Winterbergreeks tussen Post Retief en Aliwal-Noord het die viertrek-gedenktrekgroep gister (Donderdag, 19 September) die twee groot riviere tussen Oos-Kaapland […]
Die viertrek-gedenktog ter herdenking van die Groot Trek 175 jaar gelede is in die Vrystaat begroet deur ’n stewige stofstorm in Bloemfontein en ’n ysige wind […]