Hoofnuus3

October 9, 2013

Groot Trek 175 inspireer jong, eietydse pionier

Ruvé van Rooyen – Gr. 11, Welkom-Gimnasium (Volksblad Briewe, 2 Oktober 2013) Wat ’n voorreg was dit om die afgelope twee weke in viertrek-voertuie die voetspore […]
October 9, 2013

Wanneer rassevooroordeel met taalregte verwar word

Adv. Jacques du Preez, FW de Klerk Stigting Opmerkings gemaak deur prof. Jonathan Jansen, Rektor van die Universiteit van die Vrystaat, tydens die Percy Baneshik Gedenklesing […]
October 10, 2013

Hugenote Feeskonsert

Die Hugenote Feeskonsert is deel van die 3¼ eeufeesviering van die aankoms van die hoofgroep van Hugenote vlugtelinge aan die Kaap van Goeie Hoop in 1688-89. […]
October 10, 2013

Louis Treghardt (Trichardt)

Inleiding Louis Treghardt (die van in 1881 tot Trichardt verander) was een van die voorste Voortrekkers. Die trekgeselskappe van hom en Hans van Rensburg het wel […]
October 10, 2013

Anglo-Boereoorlog Monument

Deur Carel Stander Aan die voet van die Paarlberg, reg onder die Afrikaanse Taalmonument, is ’n monument enig in sy soort in die Wes-Kaap. Dit is […]
October 10, 2013

Afrikaners is nie almal so nie

Pieter Steyn (Volksblad 1 Oktober 2013) OP Bloedrivier, ’n Afrikanerheiligdom, bou Hendrik Melk, Donnovin Stanley, oom Gerhard Groenewald en Kobus van der Merwe ’n monument. Hendrik […]
October 10, 2013

FAK Afrikaanse Liedjietuin

Na die suksesvolle publikasie van die FAK Sangbundel Vol II in 2012, het die FAK die Afrikaanse Liedjietuin ontwikkel om erkenning te gee aan persone wat […]
October 10, 2013

Kulturele versoening: wat beteken dit vandag?

Wat beteken dit om kulturele ‘versoening’ in Suid-Afrika na te strewe? Staan die veelheid van taal- en kultuurgemeenskappe in die pad daarvan? Kan daar met ander […]
October 11, 2013

‘Ons vir Jou’ met staande ovasies in Kaapstad ontvang

      Deur MARTHINUS VAN BART   Die opspraakwekkende musiekblyspel oor die Anglo-Boereoorlog, Ons vir jou, wat op Saterdag 5 Oktober in die Kunstekaap Opera […]