Hoofnuus3

November 7, 2013

ABO-konsentrasiekamp Kubusi [Stutterheim]

deur Dirk Schellingerhout Vir lank, en nog steeds is daar min inligting bekend oor die konsentrasiekamp op Stutterheim waar meer as 2000, meestal vroue en kinders […]
November 7, 2013

Wees ’n Helpende Hand Held en skenk ’n Skooltassie

Deur Anel du Preez 82 500 HB potlode; 33 000 penne; 396 000 kryte; 8 250 liter verf; 49 500 meter springtou; 16 500 tassies. En […]
November 7, 2013

Veertig jaar onderweg

deur Michel van Dijk (verskyn in die Oktober-uitgawe Maandblad Zuid-Afrika) In 2012 vierde de Zuid-Afrikaanse zanger Jannie du Toit zijn veertigjarig jubileum. Binnenkort komt hij naar […]
November 7, 2013

FAK eer Afrikaans met tuin

deur Alet Rademeyer (verskyn in Volksblad, 20 Oktober 2013) PRETORIA. – Die FAK het sy Afrikaanse liedjietuin bekend gestel wat geskep is om erkenning te gee […]
November 7, 2013

FAK vereer Afrikaners

deur Alet Rademeyer (verskyn in Volksblad, 3 November 2013) PRETORIA. – Afrikaners wat diep spore in die sakewêreld, onderwys, uitsaaiwese en kultuurakker getrap het, is eergisteraand […]
November 7, 2013

Wat het van Afrikanernasionalisme geword? Enkele gedagtes

deur Danie Goosen Het Afrikaners die afgelope dekades van die nasionalisme afskeid geneem? Behoort Afrikanernasionalisme finaal tot die verlede? Of het dit nog ’n toekoms? En […]
November 7, 2013

Koos Malan: Toespraak by die FAK Prestige-aand 2013

Ons beleef vanaand ’n heuglike aand, want ons gee erkenning aan Afrikaners onder ons wat hulle vanweë hulle uitnemende diens aan ons gemeenskap as besondere presteerders […]
November 12, 2013

COMMENDATIO: Heinrich Marnitz

Heinrich Marnitz is ’n Afrikaanse legende in sy eie tyd. Met byna 50 jaar se ervaring agter die mikrofoon – op radio, televisie, selfs film – […]
November 12, 2013

COMMENDATIO: Nicolaas Cornelius Tromp

Nicolaas Cornelius Tromp is op 13 April 1949 in Windhoek gebore. Nadat hy gematrikuleer het aan die Windhoek Sekondêre Skool behaal hy die graad BCom aan […]