Hoofnuus3

February 28, 2014

Puk-debakel: Wanneer waghonde weerwolwe word

Op 21 Maart 2002 word Milly Dowler, ‘n 13-jarige Engelse skoolmeisie, ontvoer oppad huistoe van skool. Dowler In die dae en maande wat volg, word haar […]
March 4, 2014

Die redes agter die veldtog teen Pukke

Die Beeld-redakteur se mediaverhoor en skuldigbevinding van die Puk het die afgelope week ’n voorspelbare ketting van gebeure ontketen. Die koerant het ondersteuning gekry van die […]
March 4, 2014

’n Nuwe Onteieningswetsontwerp met ’n ander naam

Deur Anthea Jeffery, Hoof van Spesiale Navorsing by die Instituut vir Rasseverhoudinge Mediadekking van die Wetsontwerp op die Bevordering en Beskerming van Beleggings van 2013 (die […]
March 7, 2014

‘In saamwerk lê ons krag’

Klink hierdie sin (miskien oudtyds, maar tog) bekend? Veral in die lig van die huidige petisieveldtogte deur veral oud-studente van die Noordwes Universiteit (NWU) wat onlangs […]
March 11, 2014

Giliomee vra dringende steun vir dié Maties-kandidate

Beste Konvokasielid Ek wil graag die volgende kandidate aanbeveel in die verkiesing van lede vir die Raad van die Universiteit van Stellenbosch wat Maandag ten einde […]
March 12, 2014

Kom ons haal angel uit taaldebat

Ek is een van die kandidate vir die Raad van die Universiteit van Stellenbosch. Die Konvokasie kan naamlik ses kandidate aanwys. Vir hierdie rondte word gestem […]
March 13, 2014

Puk-krisis: Taal moenie hoër funksies verloor

Dit sal tragies wees as die kunsmatig geskepte krisis oor ’n studentelied die instrument word om Afrikaans en die voortbestaan van die Puk, soos ons hom […]
March 18, 2014

Renate: ‘Baie meer op die spel as een wit vrou’

Nadat ek deur Maroela Media genader is om my ervaring weer te gee ten opsigte van litigasie teen jou werkgewer, het ek lank gesit en dink […]
March 19, 2014

Kosbare Van Riebeeck-erfenis moet nou opgeëis word

Deur MARTHINUS VAN BART Op 6 April word Stigtersdag in Suid-Afrika nie-amptelik deur enkelinge gevier. Voor 1994 was die dag bekend as Van Riebeeck-dag, en was […]