Noem die word “ontgroening” en jy ontlok menings van die heel negatiefste tot die positiefste. Jy kan ander woorde ook daarvoor gebruik: verwelkoming, inlywing, bekendstelling, ontvangs […]
Atterbury Teater, Pretoria 14 Maart 2014 – geleentheidtoespraak van die FAK-ondervoorsitter. Mnr. die seremoniemeester en akademiese hoof, dr. Paul Steyn, mnr. Marthinus Visser, besturende direkteur en […]
Deur dr Danie Langner. Soos met vele ander verkiesings sedert 1994 staan politieke partye tou om met Afrikanerorganisasies gesprek te voer oor aktuele en gemeenskaplike sake. […]
Deur prof Danie Goosen Afrikaners wat mekaar opsoek, word dikwels gewaarsku – meestal deur ander Afrikaners – dat hulle nie hulself in ’n laer moet terugtrek […]
Die FAK het gedurende Julie 2013 ’n kulturele vennootskap met die organisasie Netwerk in Namibië gesluit. Soos die FAK is Netwerk ’n koördinerende kultuurorganisasie. Die doel […]
Die FAK se Kommunikasiebeampte, Hannie Boshoff, het vanjaar vanaf 7-9 Maart 2014 die US Woordfees 2014 as kultuur-vriend gaan bywoon, waar die fees vanjaar die wonder […]
Ons het dr. Jan van der Merwe, die skrywer van die boek Vrystaatse Dorpe genader om die geskiedenis agter die monumentale werk uit te vind. 1) Vertel […]