Waarheen is die ANC op pad met Suid-Afrika? Ons land brand en die sosiaal-maatskaplike probleme word net al hoe groter. Armoede en werkloosheid is bo-aan die […]
Media-verklaring 21 Februarie 2014 Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge het op 21 Februarie 2014 ’n konferensie oor die 160 jaar herdenking van die Vrystaat Republiek by […]
Deur Marthinus van Bart Een van die hoogste kultuuruitinge van enige gemeenskap is die uitvoerende kunste, veral musiek. As eksponente en verteenwoordigers van Nederland se […]
Verlede jaar het AfriForum voorleggings aan die Verenigde Nasies (VN) se Forum vir Minderheidsaangeleenthede in Genève, Switserland, gemaak om die internasionale gemeenskap oor minderheidsregbrandpunte in Suid-Afrika […]
ʼn Politieke debat word gereeld gevoer oor menseregte. In die debat gebruik politici graag menseregte as die motivering vir verdere ingryping, rassetransformasie en herverdeling. Volgens sekere […]
deur prof Louis du Plessis, soos verskyn in Beeld, Dinsdag 22 April 2014 Die Afrikaanse gemeenskap krap intens kop oor uitdagings en dilemmas wat voorlê, skryf […]
deur Flip Buys Die Solidariteit Beweging is gekant daarteen dat die ANC môre ’n verkiesingsvergadering op die terrein van die Voortrekkermonument hou. Die Voortrekkermonument was nog […]
Die sameflansing van die Potchefstroomse Universiteit en die Noordwes Universiteit (NWU) se twee ander kampusse was van meet af net ʼn uitgestelde egskeiding van ʼn “gedwonge […]
“Kaap van Slawe is by verre die belangrikste geskiedenisboek wat daar oor die afgelope dekade in Afrikaans verskyn het. Dit is die beginpunt van ’n hele […]