Hoofnuus3

April 29, 2014

Vakbondleiers se hunkering na die politiek

Tot onlangs toe was Cosatu die “arbeidersparty” binne die drieparty-alliansie. Cosatu het veral tot die ANC en SAKP se irritasie sedert die ANC se 2007-konferensie in […]
April 30, 2014

Sportkwotas: sleg vir almal en boonop onwettig

My dogtertjie is 11 en speel netbal. Sy geniet haar gate uit. Ná die onlangse proewe kom sy met ʼn vraagteken op haar voorkop by die […]
May 5, 2014

Waarom Afrikanerparty die regte keuse is

Afrikaners staan op die vooraand van die 2014 algemene verkiesing in Suid-Afrika by ’n politieke kruispad. Die besluite wat ons met hierdie verkiesing neem kan verreikende […]
May 9, 2014

Chris Chameleon FAK-liedjietuin Beskermheer

deur Hannie Boshoff. Tydens die samestelling van die FAK-Sangbundel Volume II is verskeie Afrikaanse kunstenaars soos Christa Steyn, Lucas Maree en Louis van Rensburg oorlede. Die […]
May 9, 2014

Om vere te voel vir Afrikaans

deur prof Danie Goosen. Hoekom gee ons enigsins iets vir ons taal om? Trouens, hoekoms gee ons hoegenaamd iets vir ons eie kultuur om? Of vir […]
May 9, 2014

Christelik-federaal as lewensbeskouing

deur dr Danie Langner. Christelik-federaal as lewensbeskouing Christelik-nasionaal in krisis Die Nasionale Party (NP) was vir Afrikaners veel meer as net ’n politieke party. Die party […]
May 9, 2014

Jou werk is so opwindend!

deur Riëtte Grobler Wanneer ek vir mense vertel ek is ’n joernalis by ’n dagblad, is dít dikwels hul reaksie. Die spertye, interessante mense en verskeidenheid […]
May 9, 2014

Weerskant van die Rubicon

Boekbekendstelling Titel: Weerskant van die Rubicon: ’n Onderwysman oor Afrikanerpolitiek Outeur: Henry Stone Prys: R300 Verskyningsdatum: April 2014 ISBN:  978-0-620-60396-6 Formaat: 200 x 260 mm Aantal […]
May 9, 2014

Carel & Petru onderhoud

1) Hoekom sou jy sê dat Afrikaans as universitêre onderrigtaal nog van belang is? Petru: Afrikaanssprekendes moenie die reg ontneem word om in hulle moedertaal hulle […]