Hoofnuus3

June 26, 2014

Die naalde is nie lank genoeg om by ons harte uit te kom nie!

  Argieffoto van die Puk-hoofhek Soos u weet is die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus sedert Februarie vanjaar in die warm water. Eers het dit begin waar sommige […]
June 26, 2014

Verdi, rebel met ‘n lied in die hart en ‘n geweer in die hand

Deur MARTHINUS VAN BART Met vanjaar se honderdjarige herdenking van die 1914-Rebellie is dit gepas om op die spoor van een van die uniekste rebelle in […]
June 30, 2014

Gee Afrikaans ’n veilige en sinvolle plek aan die universiteitswese

Argieffoto Is dit werklik gepas om in ’n diverse land soos Suid-Afrika nie vir enkele Afrikaanse universiteite voorsiening te maak nie? Dít is die vraag wat […]
July 1, 2014

“Afrikaanse studente moet nóú opstaan”

Die stelling op die tafel is dat koshuise te wit is op die Noordwes-Universiteit se Puk-kampus in Potchefstroom en dat radikale normalisering moet plaasvind sodat die […]
July 2, 2014

Afri-Duet Fees

’n Eerste op die Afrikaanse musiekkalender – ’n aand van die mooiste duette tussen ’n man en ’n vrou. Jannie Moolman en Corlea Botha; Burgerd en […]
July 2, 2014

Die “ou Suid-Afrika” en Afrikaans

Het die “ou bedeling” van voor 1994 Afrikaans bevoordeel of benadeel? Dié vraag is weer ter sake veral wanneer die land die rampspoedige 1976-onluste herdenk. Die […]
July 7, 2014

Viertrek Op Die Spore Van Die Groot Trek

Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge stel op 18 Junie Danie Langner se boek: Op die spore van Retief tydens die Groot Trek Viertrek Première bekend. In […]
July 9, 2014

Die Stem het plek op kunstefeeste – FAK

Soos verskyn in die Beeld, Dinsdag 8 Julie 2014. KAAPSTAD. – Kultuurliedere soos Die Stem behoort ’n regmatige plek by kultuurfeeste te hê. Só het die […]
July 9, 2014

En toe slaan die Christene die pastoor!

Die 7de Laan-akteur Ben Kruger en TJ Maré van Nelspruit Community Forum (NCF) as die boemelaar Jesus het gesê, ek was honger, en julle het my […]