Die Afrikaanse Taalmonument In 2008 het prof. Hermann Giliomee, navorser en historikus, voorspel dat Afrikaans as onderrigtaal aan universiteite binne vyf tot tien jaar heeltemal kan […]
Argieffoto (Die opskrif is ontleen aan een van Schalk Pienaar, eerste redakteur van Beeld, se hoofstukke in sy biografie Getuie van groot tye.) Onlangs het ek […]
Die teenstelling tussen Engelse liberales en Afrikaanse linkses het die afgelope tyd besonder opvallend geword. Terwyl die meeste Engelse liberales steeds die klassieke liberalisme ondersteun, het […]
Hendrik Verryn, ʼn 24-jarige teologiestudent van die Puk*, skryf: Die Afrikaanse Taalmonument Dis maklik om simpatie met ‘n saak te toon wat na aan jou hart […]
Dr. Dirk Hermann Dr. Dirk Hermann, uitvoerende hoof van Solidariteit, het op 6 Augustus tydens die jaarlikse Arbeidsregkonferensie ‘n toespraak gelewer getiteld: Die tirannie van verteenwoordiging: […]
Carmen Bornman, ʼn 15-jarige tuisskoolleerder van Centurion*, skryf: Bestaan God werklik? Is daar bewyse dat God bestaan? Dit is ‘n vraag wat elke persoon hom- of […]
Bokspring jou hart oor Afrikaans? Droom jy jou groot drome in Afrikaans? Skuif dan nader… Kraal Uitgewers, die uitgewersmaatskappy van die Solidariteit Beweging, vier vanjaar Afrikaans […]
Hier sing die skoolkoor van die Afrikaans Hoër Seunskool in Pretoria “Land van melk en heuning” tydens die feesviering en boekbekendstelling. Foto: Susan Lombaard, Maroela […]
Dr. Dirk Hermann, uitvoerende hoof van Solidariteit Die arbeidsjoernalis Jan de Lange het verlede week in Rapport Dirk Hermann daarop gewys dat hy nie die boodskap van […]