Borsbeelde op Monumentkoppie saam met die Klein Reus in Orania Foto: Orania, Facebook Baie water het in die see geloop sedert ANC-onderhandelaars in die middel 1990’s […]
Die oplaaiende krisis in Irak, Sirië, Libanon en Libië is ’n menslike tragedie wat hom voor die oë van die hele wêreld afspeel. Islamitiese ekstremiste het […]
ERFENISFEES, 24 SEPTEMBER 2014 PIEKNIEKTERREIN: VOORTREKKERMONUMENT Die Voortrekkermonument bied 24 Septemberweer ’n fees op Erfenisdag aan by die Piekniekterrein. Die verrigtinge begin om 9.00 tot 16.00 die […]
Gaan Afrika ooit ontwikkel en suksesvol moderniseer? Dis die kwelvraag van waarnemers wat sien hoe vinnig die bevolking van Afrika toeneem. Dis nie die eerste keer […]
Man, ek is lief vir filosofie, is geensins homofobies nie en maak werk daarvan om my geskiedenis te ken. En as daar geen konsensuele geskiedenis bestaan […]
Dr. Wouter van Wyk, sekretaris van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika se Sentrum vir Toerusting, Inligting en Kommunikasie (SENTIK), skryf die volgende na aanleiding van […]
Die Afrikaanse Taalmonument Afrikaans het die oorgang na die nuwe bedeling nie net oorleef nie, dit het boonop een van die voortreflikste voorbeeld van transformasie in […]
deur MARTHINUS VAN BART. Met Uniewording in 1910 is aan die Afrikanervolk die vooruitsig gestel van ’n nuwe Suid-Afrika waarin die Afrikaanse gemeenskap saam met die […]
deur Chrisna Nel. Die Afrikaanse Skole-Ekspo is ’n opwindende elektroniese skole-kompetisie wat jaarliks vir leerders en onderwysers in Suid-Afrika en Namibië verskeie uitdagings bied. Die kompetisie […]