Hoofnuus3

March 23, 2015

Afrikaanse Skole-Ekspo: ’n hulpmiddel vir Afrikaanse onderwysers

Waarom tyd spandeer om opdragte op te stel, evaluasieprosedures te bestudeer en temas uit te dink as daar aanlyn vir jou alles beskikbaar is? Die Afrikaanse […]
March 23, 2015

Onderhoud van die maand: Chris Chameleon

1) Hoe lyk die toekoms vir Afrikaans oor die algemeen? Ek kan helaas nie sê dat dit goed lyk nie. Afrikaansonderrig op tersiêre vlak word ernstig […]
March 23, 2015

Afrikanergeskiedenis, ons prioriteit

deur dr Danie Langner Die afgelope week het die Vrystaatse LUR vir sport, kuns en kultuur, Mathabo Leeto, aangekondig dat die geliefde Vrystaat se naam een […]
March 23, 2015

Belhar: die rustelose spook

deur prof Danie Goosen Soos ’n rustelose spook wil die gesprek rondom die Belhar-verklaring eenvoudig nie gaan lê nie. Inteendeel, met die stemming wat tans in […]
April 10, 2015

Tienpunt- aksieplan vir erfenisbewaring

deur Flip Buys Die Solidariteit Beweging het ’n tienpuntplan bekendgestel om die oplaaiende krisis oor die vandalisering van Afrikanerstandbeelde en -monumente te hanteer. Die plan behels […]
April 14, 2015

Koos Doep se werk leef voort – en inspireer oud en jonk

“As dit gedaan is en verby die aarde weer sy erfdeel kry sal hierdie kluisenaar in my nog iewers in ’n boekrak bly” So het Koos […]
April 28, 2015

In Afrika is versoening ʼn vloekwoord

Deur Marthinus van Bart Die unieke kerkgebouekompleks wat in 1969 as versoeningsimbool op die terrein van die verwoeste stat van die Zoeloe-koning Dingane, Mgungundlovu, opgerig is, […]
May 5, 2015

MENEER DIE PRESIDENT, ONS SAL ONS NIE LAAT UITVEE NIE

Danie Langner Besturende Direkteur – FAK Afrikaners staan vandag in die beskuldigdebank van die geskiedenis. Sonder ’n billike verhoor voor ’n onafhanklike regbank is ons klaar […]
May 15, 2015

Britse teoloë oor gemeenskap en individu

deur prof Danie Goosen Verlede week is ’n besonders betekenisvolle konferensie op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat gehou. Tydens dié konferensie is aandag […]