Die FAK, in samewerking met kykNET, het ’n projek geloods om ’n dokumentêr te verfilm oor die suksesverhaal van Afrikaans in Namibië. Die dokumentêr is vervaardig […]
deur prof DANIE GOOSEN Afrikaners voer dikwels gesprekke met die ANC. Meestal loop hierdie gesprekke op niks uit nie. Nog erger, telkens word Afrikaners tydens sodanige […]
deur prof DANIE GOOSEN Die Toekomsberaad van die Solidariteit Beweging is onlangs in Pretoria gehou. Alhoewel die media reeds heelwat aandag daaraan gegee het, duur die […]
In ’n musiekindustrie vandag, waar musiek vervaardig word vir massaproduksie en kommersiële waarde, is daar steeds groepe soos Beeskraal Revival wat vashou aan die oorspronklike normes […]
Die Afri-Duetfees is sekerlik Suid-Afrika se mees glansryke musiekaand van die jaar. Elke jaar word die publiek vermaak met die room van die Afrikaanse musiekbedryf. Die […]
deur dr DANIE LANGNER Middelgrondsoekende Afrikaners is baie bekommerd oor die verharding van onderlinge verhoudinge en ’n nuwe vlaag van rassespanning in Suid-Afrika. Grumoorde, misdaad, swak […]