Hoofnuus3

November 11, 2015

Paul Kruger en die Neger Gospel-sanggroep van Amerika

deur Marthinus van Bart In die vroeë 1890’s het die Amerikaanse Neger-sanggroep McAdoo’s Jubilee Singers van Alabama, ook bekend as die Orpheus M. McAdoo’s Alabama Cake-Walkers […]
November 11, 2015

René Girard, Afrikaners en sondebokke. Spanning in Suid-Afrika

deur Danie Goosen Afrikaners staan in ’n staat van beskuldiging. As daar vroeër ’n gees van welwillendheid teenoor ons vaardig was, het dit intussen plek gemaak […]
November 11, 2015

Voorsittersverslag 2015

Prof. Danie Goosen 2015   Soos so dikwels in sy ses en tagtigjarige bestaan was vanjaar weer eens ’n geseënde jaar vir die FAK. Die FAK […]
November 11, 2015

Hoogtepunte vir 2015

deur Danie Langner FAK-HOOGTEPUNTE van 2015   AFRIKAANS Afrikaans 90 Afrikaans is vanjaar 90 jaar lank al een van Suid-Afrika se amptelike landstale. Die FAK het […]
November 11, 2015

FAK Prestige-toekenning vir uitnemende leierskap: Tommie van Zyl

’n Leier skep betekenis relevant tot sy uitdagings op grond van integriteit. In hierdie beginsel lê ’n groot deel van Thomas Dreyer van Zyl se leierskapsukses […]
November 11, 2015

NP van Wyk Louw Toekenning vir die bevordering van Afrikaanse taal en kultuur: Jaap Steyn

Jacob Cornelius (Jaap) Steyn is op 31 Julie 1938 gebore op die plaas Mara, Fouriesburg. Hy het daar en op die plaas Omdraai-Noord, distrik Petrus Steyn, […]
November 11, 2015

FAK Prestige-toekenning vir die bevordering van Afrikaanse media: Karen Meiring

Karen Meiring voltooi ’n BA Honneurs in Drama aan die Noord Wes Universiteit in Potchefstroom. Sy begin haar loopbaan in die vermaaklikheidsbedryf by SUKOVS in Bloemfontein […]
November 11, 2015

HB en MJ Thom Prestige-toekenning vir die bevordering van Afrikaanse onderwys en opleiding: Daan Potgieter

Daniël Gerhardus Cornelis Potgieter voltooi in 1984 sy studies aan die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys. In 1985 verwerf hy die Hoër Onderwys Diploma (nagraads), […]
November 13, 2015

100 000 name vir Afrikanergeskiedenis

Dit is ou nuus dat Afrikanererfenisse bedreig word en skoolgeskiedenis verdraai word. As Afrikaners staar ons egter drie keuses in die gesig: 1. Aanvaar maar net […]