Hoofnuus3

February 5, 2016

KULTURELE DROOGTEBESTUUR

deur dr. Danie Langner Op aanbeveling van ’n vriend het ek tydens die skoolvakansie Chris Barnard se Moerland afgestof. Die roman wat die eerste keer in […]
February 5, 2016

DEKOLONISERING

deur prof. Danie Goosen Een van dié kodewoorde van ons tyd is ‘dekolonisering’. Vanaf die regerende elite tot en met opposisiegroepe gebruik dié woord om te […]
February 5, 2016

VAN ‘GLOBISH’ TOT ‘GIBERISH’: ‘N GEMEENSKAP IN KRISIS

deur Christoff van Wyk Dis Vrydagaand. Bloedbroers het opgeneem en ons besluit om dit te kyk. Na so lang tyd in Londen is dit lekker om […]
February 5, 2016

’N AFRIKANERBEELDJIE IN ELKE HUIS

deur Ziegfried van Huyssteen As Afrikaners ervaar ons daagliks meer druk op ons kultuur. Ons geskiedenis word gekriminaliseer en alles wat die Afrikaner bereik en vermag […]
February 23, 2016

MEDIAVRYSTELLING: STANDPUNT VAN DIE FAK OOR AFRIKAANS AS UNIVERSITEITSTAAL

Die FAK wil hiermee sy diepe afkeur uitspreek oor die valse en diep misleidende standpunte wat die afgelope tyd ten opsigte van Afrikaans aan universiteite ingeneem […]
March 7, 2016

Afrikaners se bydrae tot kunste monumentaal – Stephan Welz

Die bydrae van daardie Afrikaners met ’n diep gewortelde gevoel vir Afrikaans en die Afrikaanse kultuur – Afrikaner-nasionalisme in die breëre sin – tot die vestiging […]
March 7, 2016

Resensie: Afrikaanse volksmusiek saam met Beeskraal & vriende

deur Daantjie Dinamiet Ons almal het iewers in die verlede, of dit nou onlangs of lank gelede is, kennis gemaak met Afrikaanse volksmusiek, veral dit wat […]
March 8, 2016

ELKE HUIS KORT ’N AFRIKANERBEELDJIE

Terwyl die kwessie oor Afrikaans as onderrigtaal op Universiteite voortduur, kry die FAK weekliks oproepe van mense wat wil deelneem aan die stryd en ’n bydrae […]
April 4, 2016

Daai taai toffie

Ek dink terug aan my kinderdae… toe die wêreld nog in my oë onskuldig was. Terwyl ek rustig op ‘n swaai gewieg het in ‘n parkie […]