Hoofnuus3

May 31, 2016

Rapportryerbeweging – Die President se visie

Tydens die onlangse landsberaad van die Rapportryerbeweging (hierna genoem die RRB), is Johan Roos van Newcastle verkies tot President van die Beweging. Hy neem die leisels […]
May 31, 2016

Nuwe boek uit die pen van gesoute historikus en joernalis

Die nuutste boek uit die pen van die gesoute historikus en joernalis, dr. Leopold Scholtz, is onlangs in Pretoria bekendgestel. Kruispaaie: Afrikanerkeuses van die 19de en […]
May 31, 2016

Aandag almal wat geliefdes het wat in die buiteland woon

Wêreldwyd is ʼn inisiatief van AfriForum om nuus en inligting uit te ruil onder Suid-Afrikaners wat gelukkig in die buiteland woon; of mense wat daar gewoon het […]
May 31, 2016

Nooit of nou – ShoNeill

Deur Daantjie Dinamiet Met verlede jaar se Afri-Visie-kompetisie op kykNET het die publiek vir die eerste keer van ’n aantal nuwe liedjieskrywers en kunstenaars kennis geneem. […]
June 10, 2016

Fees skep eerste ware tuiste vir Afrikaans

Fees skep eerste ware tuiste vir Afrikaans Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) het vandag gesê dat hulle op Vrydag 19 en Saterdag 20 Augustus, die […]
June 23, 2016

Afrikaans verneder, maar daar is hoop

23 Junie 2016 Mediaverklaring: Afrikaans verneder, maar daar is hoop Die Universiteitsrade van Stellenbosch en Pretoria het Afrikaans verneder deur haar status as hoë vlak universiteitstaal […]
June 24, 2016

UP rektor mislei, studente wil in Afrikaans studeer

“Afrikaans word by Tuks opgeoffer om nasionale samehorigheid te bevorder. Boonop wíl Afrikaanse studente nie in hul moedertaal studeer nie en statistieke en navorsing bewys dit.” […]
June 27, 2016

Resensie: Francois van Coke

Francois van Coke se selfgetitelde solo debuutalbum is sekerlik een van die beste albums vir 2016. Soos met sy Polisiekar-groep skop hierdie album reeds van die […]
June 28, 2016

Rapportryerbeweging se Bybelvasvra

Rapportryerbeweging se Bybelvasvra Die eerste been van die nasionale Bybelvasvra-projek van die Rapportryers het afgeskop op 20 Mei op verskillende dorpe regoor Suid-Afrika. Vanjaar het 57 […]