Afri-Duetfees 2016 Die FAK is die trotse kultuurvennoot van die derde Afri-Duetfees wat plaasvind op Vrydag 21 Oktober in die ZK Matthews-teater by UNISA in Pretoria. […]
Praat ek jou taal? Uit gebrek aan ‘n beter Afrikaanse beskrywing het ‘n Engelsman eendag die volgende perfek opgesom… Soos wat kosmaak – of hekeltalente nie […]
Resensie: Kraakvars Dit lyk asof al hoe meer versamelalbums deesdae vrygestel word, en een van ons land se grootste platemaatskappye se jongste een, Kraakvars, het pas […]
Die Erfenisstigting (ES) is in 2002 gestig as ’n nie-winsgewende maatskappy met die doel om ons erfenis van vernietiging te red. Ons is ernstig oor die […]
Anthony Hocking, ons eietydse “boy van Bethulie” Die FAK het tydens die BAK/FAK Eretoekenningsfunksie wat in Junie in Bloemfontein gehou is, vir Anthony Hocking vereer met […]
Die FAK stel graag met trots bekend die myFAK app vir slimfone en tabletrekenaars. Ontvang vandag nog al die Afrikanerkultuur wat jy kan hanteer, in die […]