Hoofnuus3

October 27, 2016

Hoener met die rooi skoene

Dis nie ’n kinderstorie of ’n feëverhaal nie. Ook nie ’n drama nie. Nee, die nuwe fliek, Hoener met die rooi skoene, is ’n riller-komedie deur […]
October 27, 2016

Van De la Rey tot nou – Bok van Blerk

Dit is nou al tien jaar sedert die Afrikaanse musiekbedryf kennis gemaak het met Bok van Blerk, wie se eerste treffer “De la Rey”, seker een […]
October 27, 2016

DIE DAMESKRINGBERAAD

DIE DAMESKRINGBERAAD 7 – 9 OKTOBER 2016 BLOEMFONTEIN Jesaja 6:8: “Wie sal Ek stuur? En wie sal vir ons gaan?” Toe antwoord Jesaja: “Hier is ek, […]
October 27, 2016

Die Voortrekkermonument en die ringmuur van waens

Die Voortrekkermonument en die ringmuur van waens deur Eben Meets Rondom die Voortrekkermonument staan die simboliese 64 waens wat mens terugroep na Bloedrivier, waar gebede en […]
October 31, 2016

Presteer in Afrikaans – FAK Prestige-aand 2016

Die Prestige-aand word elke jaar gesien as die hoogtepunt op die FAK se kultuurkalender. Uitsonderlike kultuur prestasies word tydens dié geleentheid vereer terwyl gaste behoorlik getrakteer […]
November 7, 2016

Eintlik Nogal Baie om voor te leef

In dié rolprent uit die pen van Jarrod de Jong en Pieter Oosthuizen, word die jong strokiesboek-animeerder, Jay van Niekerk (gespeel deur André Lotter), se lewe […]
November 29, 2016

Vir die voëls

Vir die voëls deur Bioskoop Ter viering van Huisgenoot se 100ste bestaansjaar vanjaar, het die tydskryf ’n kortverhaalkompetisie geloods. Sampie en Irma de Klerk se verhaal […]
November 30, 2016

The Piano Man

The Piano Man “The Piano Man” is ’n klein  besigheid in Pretoria met die grootste ideaal, ons is tot jou klavier se diens! Ons dienste sluit […]
November 30, 2016

Emoji – Coenie de Villiers

Emoji – Coenie de Villiers Sedert sy debuutalbum, Skoppensboer, in 1983 vrygestel is, het Coenie de Villiers hom as een van ons land se voorste sangers […]