Hoofnuus3

March 1, 2017

Waardes vir Woelwaters

deur Belinda Campher Die Dameskring het in Oktober 2016 by hulle tweejaarlikse beraad in Bloemfontein hul nasionale projek vir 2017/2018 bekend gestel. Die projek het die […]
March 1, 2017

GRATIS | Afrikanerjoernaal

Wat het #vandag in Afrikanergeskiedenis gebeur? Daar is ’n eerste keer vir alles. Afrikanerjoernaal noem ’n paar van daardie eerstes in Suid-Afrika, soos die eerste skool […]
March 16, 2017

Bekende Afrikaanse kerkman, skrywer, taalstryder en kultuurmens oorlede

Bekende Afrikaanse kerkman, skrywer, taalstryder en kultuurmens oorlede Ds. Henno Cronjé is op Dinsdagaand 14 Maart op 86-jarige ouderdom na ’n siekbed van enkele weke oorlede.  […]
March 31, 2017

Jagveld vat die pad!

Emma le Roux is op pad huis toe — die familieplaas in die Groot Karoo. Mooi, sagte Emma, die pasifis en laerskool-onderwyseres. Sy het hierdie roete […]
April 5, 2017

Die Dorslandtrekkers vier fees in Namibië

Daar is een stukkie Afrikanergeskiedenis wat sedert 1950 nog op ’n gereelde grondslag in Namibië gedenk word: die hele Dorslandtrek (as gebeurtenis) en meer spesifiek hierdie […]
April 5, 2017

Ons sing, praat en DANS in Afrikaans!

  deur Danette Smith Die Wapadrand Boeredansgroep is in November 2004 gestig en het ten doel om die Afrikaner volksdans-kultuur op sigbare wyse aan toeriste wat Suid-Afrika […]
April 5, 2017

Die Afrikaanse Kultuurvereniging van Beaufort-Wes

Die Afrikaanse Kultuurvereniging van Beaufort-Wes, is gestig op 18 Maart 2004, deur die Bestuurslede van die Beaufort-Wes Rapportryerskorps, net voordat die korps finaal ontbind het. Die […]
April 5, 2017

Die Dameskring se feesdatums

   
April 11, 2017

Projekbeampte

Projekbeampte FAK Die pos is in Pretoria gebaseer. Om daarvoor in aanmerking te kom, sal ’n toepaslike of soortgelyke graad in kommunikasie of bemarking as aanbeveling […]