Pak jou tas, ons gaan oorsee! Die FAK kultuur- en geskiedenistoer is ’n bekostigbare 12-dag-toer wat deur die FAK en Travel & Sport ontwikkel is vir hoërskoolleerders, […]
DIE REBELLIE VAN LAFRAS VERWEY is ’n tragikomedie, wat gebaseer is op die 1971-drama wat deur die oorlede skrywer en sy seun, Simon Barnard, verwerk is […]
Wil jy graag jou skriftelike Afrikaans verfyn? Kom (her)ontdek ’n paar geheime van goeie taalgebruik in die Kom slyp jou Afrikaans-werkswinkel op Dinsdag 16 Mei by […]
Ses jaar gelede het Varsgedruk die Suid-Afrikaanse boekindustrie vernuwe deur boeke vir die eerste keer deur middel van aksiebelaaide boeklokprente aan ’n nuwe gehoor bekend te […]
Annelien Diedericks Die afgelope jaar het groot skrywersname ’n draai by NALN kom gooi vir boekbekendstellings in vennootskap tussen NALN, Human & Rousseau en Exclusive Books. […]
deur Seugnet van Zyl soos verskyn op Netwerk24, 21 April 2017 “Luister bra, ons erken jou. Jy was fenomenaal.” Ian Roberts, hoofsanger van die Radio […]
Andrew Murray-Toekenningsgeleentheid Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) het vandag gesê dat hy Vrydagaand, 5 Mei, die Andrew Murray-FAK-toekenning vir Annalise Wiid oorhandig het vir haar […]
Deur Johan van Wyk Soos veskyn by netwerk24.com Die aanwys van Mosselbaai as Kwêla se Dorp van die Jaar vir 2017 het my die FAK-sangbundel laat nader […]