Hoofnuus3

July 5, 2017

Die begin van groot dinge vir Lizandra Winter

Hoendervleismooi is die perfekte woord om LIZANDRA WINTER se splinternuwe enkelsnit op te som. DIE BEGIN bou voort op die sukses van haar eerste amptelike solo-snit […]
July 5, 2017

Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging se Nasionale BSV-skryfwedstryd 2017

Die wenners van die Nasionale Skryfwedstryd van Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging (BSV), Skrywers 2017, is bekend gemaak! Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging (BSV) se jaarlikse nasionale skryfwedstryd, vanjaar weer […]
July 5, 2017

Genealogie- & Familie-Erfenisfees

Nuuskierig oor jou familie-stamboom en herkoms? Weet jy waar om te begin met jou navorsing en hoe om dit aan te teken en te bewaar – […]
July 5, 2017

Kaboemfees weer plesierig

Kom na die fees waar ons ongetem Afrikaans sing, praat, eet en leef. Kom geniet ’n onvergeetlike naweek met die grootste name in Afrikaanse musiek en […]
July 20, 2017

GEE MY DIE BERGE!

GEE MY DIE BERGE! Openingstoespraak van Die Voortrekkers se 23ste Kongres op Donderdag 13 Julie 2017 te Grey Kollege, Bloemfontein, deur Hoofleier Danie Langner.   115 […]
July 24, 2017

So blus jy met ‘n #PLUS

Moenie die toekoms van #Afrikaans blus met ’n #plus nie. Die FAK bied sedert 1929 onbeskaamd ’n tuiste vir #Afrikaans en Afrikanerkultuur. Sluit aan by jou kultuurtuiste en bevorder met […]
July 24, 2017

Altyd by my

Artikel en foto verskaf   Frikkie van Biljon is opgewonde om te sy nuwe enkelsnit en musiekvideo bekend te stel vir Altyd By My.  Die lied […]
July 26, 2017

Jan Pierewiet

Deur Daantjie Dinamiet Jan Pierewiet is seker een van die bekendste Afrikaanse volksliedjies. Die woorde is geskryf deur CJ Langenhoven, en “pierewiet” kom van “pirouiette” af, […]
August 2, 2017

Klikkerland

Artikel verskaf Mammas en pappas wees gereed en maak reg vir groot pret, soos wat kinders landswyd dolverlief raak op die Klikkerlanders! Huppel Hoepel, Boebel Babbel, […]