deur Cyril Blackburn Hy was maar ’n rakkertjie van net ’n paar jaar oud toe dié verstommende verbeeldingswêreld – ’n denkbeeldige storiewêreld wat hom een […]
deur Daantjie Dinamiet Die bekende komponis en orrelis Chris Lamprecht het onlangs 90 jaar oud geword, en ter viering daarvan is ’n dubbele CD-versameling, wat bestaan […]
deur Daantjie Dinamiet Dit gebeur gereeld dat ’n sanggroep ontstaan uit ’n universiteitskoshuis se serenadegroep. Ladru Ehlers en Danré van der Spuy kom oorspronklik van twee […]
’n Vars blik op Churchill en Smuts se vriendskap Churchill & Smuts: Die vriendskap, deur Richard Steyn Jonathan Ball Uitgewers, 2017 Resensie deur Petronel Fourie Churchill […]
Wanneer kleuters begin om hul eerste woorde in Afrikaans te brabbel, is dit iets wat groot humor bied vir die hele gesin, maar ook vir kleuterskooljuffrouens. […]
deur Daantjie Dinamiet Op 16 Julie 1967 het die destydse Springbok-rugbykaptein Dawie de Villiers tydens die aanddiens van die Nederduits Gereformeerde gemeente Fynnland in Durban gepreek; […]
Skrywer Irma Joubert resensie deur Petronel Fourie Liefhebbers van Irma Joubert se historiese romans word weer bederf met dié tweede boek van die oorlogstrilogie wat begin […]
deur Daantjie Dinamiet Sommige kunstenaars het al die skuif van kommersiële na Christelike musiek gemaak, en nie almal het noodwendig sukses in hierdie genre behaal nie. […]