Hoofnuus3

January 19, 2018

Resensie: Bruid – Anders

deur Daantjie Dinamiet Daar was deur die jare verskeie getroude sangpare op die Afrikaanse musiektoneel, maar min van hulle, met die uitsondering van Francois en Elizabeth […]
January 19, 2018

Kom vier fees by Fort Klapperkop

Fort Klapperkop word op 18 Januarie 2018 120 jaar oud. Om hierdie geskiedkundige mylpaal te vier word daar vanaf die 18de tot en met die 21ste […]
January 19, 2018

Vader Jakob

Baie van ons ken die liedjie “Vader Jakob”, wat ook soms in ’n kanon in vier dele gesing word. Die liedjie is oorspronklik in Frans geskryf […]
February 5, 2018

Vakante pos

FAK-Werwingsagent Die pos is in Eeufeesweg, Centurion, gebaseer. Om vir die pos in aanmerking te kom, benodig jy ’n senior sertifikaat terwyl ’n tersiêre kwalifikasie in […]
February 20, 2018

Resensie: Hartebreker

Deur James-Brent Styan Resensie deur Petronel Fourie In hierdie boek, wat ter 50ste herdenking van die wêreld se eerste suksesvolle hartoorplanting op 3 Desember 1967 gepubliseer […]
February 20, 2018

Grethe van der Merwe

Die Afrikaanse musiekbedryf is vol kunstenaars vir wie sukses en geld belangriker as musikale integriteit is, en daar is net ’n handjievol wat hul musiek ernstig […]
February 20, 2018

Taalvyltjie: Hoe breek Afrikaans woorde aan die einde van ’n reël af?

Soos ek in die vorige Taalvyltjie gesê het, gaan ek opsommenderwys en slegs in breë trekke party van die Afrikaanse woordelys en spelreëls (AWS) se reëls […]
February 20, 2018

Horisonjaar

Jy het die wêreld aan jou voete en niks of niemand gaan jou nou stop nie. Jy is nou ’n volwassene wat self kan besluit oor […]
March 13, 2018

FAK-Sangbundel internasionaal bekendgestel

FAK-Sangbundel internasionaal bekendgestel Op 4 Maart 2018 is die FAK-Sangbundel deur Corlea Botha, internasionaal bekendgestel. Die bekendstelling het plaasgevind tydens die Vlaams Nationaal Zangfeest wat vir […]