Hoofnuus3

March 19, 2018

Legende: Jurie Ferreira

Jurie Ferreira: ’n pionier van Afrikaanse musiek Daantjie Dinamiet   In 1948 is die eerste musiekrolprent in Afrikaans vrygestel. Kom saam vanaand, onder die regie van […]
March 19, 2018

Resensie: Lizandra Winter

Daar is deesdae maar min kunstenaars vir wie musikale integriteit belangriker as roem en geld is, en as dit nie gebeur het dat een van ons […]
March 19, 2018

Filmresensie: Meerkat Maantuig

deur Christa Steyn   “Die vloek gaan my kry, die vloek gaan my nie kry nie, die vloek gaan my kry …”, só vermoei die kranksinnige, […]
March 19, 2018

Die Klein Prinsie nou ’n oudioboek

Kyk na die hemel. Vra julleself af: “Het die skaap die blom geëet, ja of nee?” En julle sal sien hoe alles verander … Om Die […]
March 19, 2018

Boekresensie: Op pad

Resensie deur Petronel Fourie Dana Snyman se reisjoernaal wat in Augustus 2017 vrygestel is, bestaan uit twee uiteenlopende dele. Die eerste deel beskryf ’n reis wat […]
March 19, 2018

Tannie Poppie kook weer

Gebakte souskluitjies   BESTANDDELE   Kluitjies 4 x 250 ml koekmeelblom 30 ml bakpoeier 2 ml sout 60 ml botter of margarien eiers 250 ml melk […]
March 19, 2018

Taalvyltjie: Afkappingstekens

In hierdie rubriek gaan ek voort om opsommenderwys en slegs in breë trekke party van die reëls in die Afrikaanse woordelys en spelreëls (AWS) te behandel. […]
March 23, 2018

Laat jou belasting vir Afrikaans werk!

Gee aan die keiser wat die keiser toekom … Maar laat jou belasting vir ‘n slag vir Afrikaans werk! Dit is moontlik met ’n Artikel 18A- […]
April 19, 2018

Antjie Krog vereer met gesogte Gouden Ganzenveer-prys

Antjie Krog word vanaand (19 April) met die gesogte Gouden Ganzenveer-prys in Amsterdam, Nederland bekroon. Krog (65) is die eerste Suid-Afrikaner, wat met dié prys bekroon […]