Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) het op 10 Mei tydens die viering van Binnelanders se 3000 episodes by Stark Studios in Randburg, Johannesburg, aan elke […]
Daantjie Dinamiet Dit is vanjaar presies twintig jaar sedert Jakkie Louw tot die musiekbedryf toegetree het, en ter viering hiervan het hy ’n konsert by die […]
Hou vas aan jou sitplek want die grapjas, Leon Schuster, is terug met ’n splinternuwe goedvoel-komedie, met skreeusnaakse insidente en ’n inspirerende storielyn, wat kykers vasgenael […]
Seugnet van Zyl Al het hy binne ’n jaar 11 musiektoekennings ingepalm en sy debuutalbum in dieselfde tydperk byna dubbelplatinumstatus bereik, is hy steeds net dieselfde […]
Seugnet van Zyl ’n Boeredansgroep van Pretoria maak hulle debuut by die Volkskunstfees in België Sover bekend is dit die eerste keer dat ’n boeredansgoep aan […]
JD (Tom) McLachlan Suiwer goud is 24-karaatgoud; dit beteken sulke goud bevat geen ander element nie. In die meeste gebruike word egter nie suiwer goud […]
Evelyn D. Ferreira In die Weskusdorpie, Hopefield, se NG Kerk is daar ’n pyporrel wat vanjaar reeds 107 jaar oud is deur die orrelbouers, mnre. Forster […]
Petronel Fourie ’n Beroerteaanval is ’n vyand waarvan die meeste mense vaagweg bewus is, maar weinig werklik verstaan. Dis nie iets waarop jy jou kan voorberei […]
Daantjie Dinamiet In 1979 het Anton Goosen die heel eerste Afrikaanse kunstenaar geword wat ’n langspeelplaat vrygestel het waarop hy uitsluitlik liedjies gesing het waarvoor hy […]