Deur dr. Danie Langner Die FAK het sonder twyfel ’n kultuurhistoriese verantwoordelikheid teenoor “Die Stem”. In 1932 het die FAK ’n kompetisie geloods vir sowel die […]
Daantjie Dinamiet In 2017 het Jak de Priester die vyftiende herdenking van die vrystelling van sy debuutalbum, Sally Willams Nougat, gevier met sy album met die […]
Jy kan R3000 vir jou Voortrekkerkommando wen, bloot deur jou kreatiewe skryf- en kunstalent met ons te deel! Het jy al gehoor van die Internasionale Afrikaans-Ekspo? […]
Deur Daantjie Dinamiet Hoewel Charles Jacobie allerweë beskou word as die eerste Afrikaanse sanger wat sukses met country-musiek behaal het, is daar nog ’n legende van […]
Vandale het die graf van President Paul Kruger in die Heldeakker, Pretoria geteiken. Groot skade is aangerig deur die borsbeeld op sy graf te vernietig. […]
Deur Seugnet van Zyl Die skrywer Irma Joubert (71) is onlangs deur die Bloemfonteinse Afrikaner Kultuurraad (BAK), in samewerking met die FAK, met ’n toekenning vir […]
Deur Daantjie Dinamiet In 1967 het die lewe van die destydse onderwysstudent en joolkoningin van die Universiteit van Pretoria onherroeplik verander. Elizabeth Maria Magdalena (Carike) Keuzenkamp […]
Deur Seugnet van Zyl Party mense sal sê sy is seker gaga oor melktert, want waarom anders sal sy ’n meestersgraad oor die Suid-Afrikaanse soetgebak aanpak. […]