Hoofnuus3

September 25, 2018

Kleindorp-dromer – Elandré

Dit gebeur nie sommer dat ’n kunstenaar sommer oor die telefoon ’n CD-kontrak aangebied word nie. Toe Elandré Schwartz egter Bruce Springsteen tydens ’n onderhoud met […]
September 25, 2018

II – Deca

Die grootste kritiek wat musiekliefhebbers soms teen instrumentaliste lewer, is dat hulle niks anders doen as om met ander se kalwers te ploeg nie en dat […]
September 25, 2018

Lig – Coffeesnobs

Dit is nou al drie jaar sedert die Suid-Afrikaanse publiek kennis geneem het van die egpaar Marius en Vernette Wessels. Omdat hulle lief is vir goeie […]
September 26, 2018

‘n Nuwe klipmonument vir oom Paul

Deur Seugnet van Zyl Soos ’n berg, ongebuk, breed en bonkig van stuk, dis hy! Die gelaat, hap vir hap uit die kranse gekap, elke kerf, […]
October 2, 2018

Raak betrokke en verseker gehalte onderwys in Afrikaans

Deur Elaine Krige, skakelbeampte vir Helpende Hand se Skole-ondersteuningsentrum (SOS) Die enigste manier wat die Afrikaanse gemeenskap die toekoms van gehalte onderwys in ons moedertaal kan […]
October 12, 2018

15 jaar – Jak de Priester

In 2017 het Jak de Priester die vyftiende herdenking van die vrystelling van sy debuutalbum, Sally Willams Nougat, gevier met sy album met die gepaste titel […]
October 12, 2018

Vat my terug – Angel de Lange

Daar is deesdae min sangeresse op die Afrikaanse musiektoneel wat met ’n countryklank in Afrikaans vorendag kom, maar een van vanjaar se nuwelinge mag dalk net […]
October 12, 2018

Die liefde album – Jan Blohm

Sedert Jan Blohm se eerste album, Melkstraat confessions, in 2005 vrygestel is, het hy ’n gunsteling onder veral liefhebbers van meer alternatiewe Afrikaanse musiek geword. Nadat […]
October 12, 2018

Uitbasiun – Ray Dylan

Sedert Ray Dylan in 2005 groot sukses met sy album Hokaai stop die lorrie behaal het, het hy een van Suid-Afrika se gewildste kunstenaars geword, maar […]