Dit gebeur nie altyd dat kunstenaars wat tot die musiekbedryf toetree terwyl hulle nog tieners is, die deursettingsvermoë het om vol te hou met hul musiekloopbane […]
Een van baie Suid-Afrikaners se gunsteling tydverdrywe is visvang, maar Buddy Vaughn was in die 1980’s seker die eerste Suid-Afrikaanse kunstenaar wat ’n album vol liedjies […]
Drie jaar gelede het die Suid-Afrikaanse publiek vir die eerste keer van Cordelia kennis geneem toe haar album Breek die stilte verskyn het. Dit was haar […]
Hoewel die Suid-Afrikaanse publiek eers in 2001 van Juanita du Plessis kennis geneem het nadat sy van Namibië na Suid-Afrika verhuis het en die treffer “Ska-rumba” […]
Sedert Die Heuwels Fantasties se gelyknamige debuutalbum in 2010 vrygestel is, het hulle een van die min “alternatiewe” Afrikaanse groepe geword wie se musiek vir ’n […]
Deur: Dr Callie Opperman (Voorsitter: Dorslandtrekvereniging Swartbooisdrift) In die verre noorde van Namibië, op die wal van die Kunenerivier, begin die feesgangers kamp opslaan onder die […]
Die Engelse vertaling van Jaco Jacobs se bekroonde jeugroman ’n Goeie dag vir boomklim is pas benoem vir die Carnegie-medalje, Brittanje se oudste en mees prestigeryke literêre […]