Deur Yolanda Barnard-Lemmer Die uittog na Rosstraat in die myndorpie Cullinan is ’n stamperige gedoente, maar dan ná verskeie draaie en uitswaaie, stop jy uiteindelik voor […]
Deur Peter Debrabandere, hoofredakteur van die Neerlandia, wat in Oktober tydens die Jubileum-kongres van die Marnixring as gasspreker opgetree het. Van Willem Frederik Hermans is bekend […]
Deur Jan G. Verleysen, algemene voorsitter van die Marnixring Internationale Service Club Die naam Marnixring verwys na die 16de eeuse figuur, Philips van Marnix, heer van Sint […]
Omtrent vier jaar gelede het twee van die grootste name in die plaaslike musiekbedryf, Jannie Moolman en Corlea Botha, vir die eerste keer saamgespan en ’n […]
Te midde van al die vertaalde gemors wat in die 1970’s in die keelgate van luisteraars van Afrikaanse musiek afgedruk is, het ’n neiging wat Afrikaanse […]
Dit was seker omtrent vyf jaar gelede toe Dirk van der Westhuizen die publiek woedend gemaak het met sy trefferliedjie “Superhero”, waarby hy Psy se trefferliedjie […]
Vroeër vanjaar het Pieter Smith ’n vertoning saamgestel waarin hy hulde gebring het aan die kunstenaars wat die grondslag van Afrikaanse musiek gelê het, en hy […]
Met die Ghoema-musiektoekennings vroeër vanjaar het ’n nuwe groep die toekenning as die publiek se gunsteling gewen. Tussen Sterre se debuutalbum, Kosmies, het kort tevore verskyn […]